Skedelmonterings - Bloemfontein area
Posted: Fri Jul 20, 2018 4:00 pm
Goeie dag almal,
Ek is opsoek na 'n taksidermis wat skedelmonterings doen, in die Bloemfontein area.
As iemand dalk weet van 'n betroubare persoon laat weet my asb.
Dankie.
Groete
Fred