Page 1 of 1

6mm Musgrave

Posted: Tue Jul 24, 2018 5:12 pm
by vlakvarkbeer
Hi almal ek wil graag weet my geweer het ewe skielik begin met n problem sy doppe word swart soos blowback ek het nuwe doppe gekoop en maak die selfde ek het kamer skoon gemaak maar maak nog ek is raad op wat kan fout wees , ek het al gedink aan headspace maar glo nie die geweer het omtrent 500 skote deur het al max van 39gr gelaai en geskiet ,NB dit is n P14 aksie.

Re: 6mm Musgrave

Posted: Tue Jul 24, 2018 7:00 pm
by Malan123
Dit beteken gewoonlik dat jy nie 'n goeie seal kry nie. Skiet 2 verskillende ladings oor 'n chrony dan kyk jy wat seg QL oor jou pressure. Eks seker daar is baie ander faktore wat 'n rol kan speel, maar dit is waar ek sou begin.

Re: 6mm Musgrave

Posted: Tue Jul 24, 2018 8:19 pm
by Philip J
Dis nie dalk met S365 Lot 89 nie?

Re: 6mm Musgrave

Posted: Tue Jul 24, 2018 8:40 pm
by tripodmvr
Watter doppe en wanneer laas is hulle hittebehandel. Philip het dalk iets beet met die Lot 89.

Re: 6mm Musgrave

Posted: Tue Jul 24, 2018 10:15 pm
by vlakvarkbeer
Nuwe pmp doppe ek sal moet kyk waste lot dit is , ek het hulle oor n crony geskiet 95gr +- 2800 en 90 gr +- 2900
Sal weer met julle praat. Dankie sover

Re: 6mm Musgrave

Posted: Wed Jul 25, 2018 7:28 pm
by vlakvarkbeer
Die lot no is 88 Dankie

Re: 6mm Musgrave

Posted: Mon Sep 03, 2018 9:46 pm
by vlakvarkbeer
Dagse manne ek het die problem gekry ek dink ek maak die loop skoon Nadat ek geskiet het maar toe nie n pel van my het in die loop gekyk en daar was leterlik 30 jaar se poeier en koper aanpaksels ek het hom omtrent skoon gemaak hy skiet nou beter as toe hy nuut was ek sal fotos oplaai as ek kans kry.

Dankie vir almal Andre

Re: 6mm Musgrave

Posted: Tue Sep 04, 2018 5:54 am
by ruaanb
skrop pappie skrop! bly jy het reggekom!

Re: 6mm Musgrave

Posted: Mon Sep 17, 2018 9:06 pm
by vlakvarkbeer
Naand manne ek het so bietjie terugfoering op die problem n pel van my het n bore scope en het in die loop geloer daar was baie koolstof van al die jare se skiet ek het hom net normaal skoon gemaak en was nie goed genoeg nie , na al die skoon maak skiet hy weer 12mm groep nou is ek weer bly. Dankie vir almal wat gehelp het.

Lekker dag Andre

Re: 6mm Musgrave

Posted: Mon Sep 17, 2018 9:41 pm
by tripodmvr
Wiele !!!!!