Page 1 of 1
Saiga 12
Posted: Wed Jul 25, 2018 10:36 am
by 264 Win Mag
Is die Saiga 12 beskikbaar in Suid Afrika as hy is waar en wat prys hulle?
Re: Saiga 12
Posted: Wed Jul 25, 2018 12:05 pm
by Harambe
Sorry, dis nou nie heeltemal relevant nie, maar as jy van die Saiga 12 hou, moet jy Larry Correia se Monster Hunter International lees. Die hoofkarakter maak baie gebruik van een. Dis verniet op Kindle
https://www.amazon.com/Monster-Hunter-I ... ernational