Kuruman Heuwels Jag 2018
Posted: Sun Jul 29, 2018 8:56 am
Hartlike goeie môre...
Ek was weer bevoorreg om twee dae saam met Myburgh te jag en dit was weer lekker soos altyd.
Die jag het mooi geloop en ons het ses bokke geskiet , Myburgh kon ook 'n nuwe spesie skiet, 'n Takbok.
Die skote het gewissel van 120m tot 175m. Die boer was baie geduldig met ons en het moeite gedoen vir ons om te skiet wat ons graag wou skiet. Myburgh het die regte besluite op die regte tyd geneem. Min dinge so lekker om saam die regte pel te jag.
Groetnis