Page 1 of 1

Camo net

Posted: Mon Jul 30, 2018 12:59 pm
by DanieDegenaar
Goeie dag almal,

Ek wil net hoor waar is die beste plek om Pretoria om camo net te koop wat 'n wit ranger sal kan toe maak. Het eenige iemand 'n idee?

Dankie

Danie

Re: Camo net

Posted: Mon Jul 30, 2018 1:39 pm
by FHM

Re: Camo net

Posted: Mon Jul 30, 2018 1:56 pm
by Swede
Wat van 'n Toyota tonneau seil :laugh:

Re: Camo net

Posted: Mon Jul 30, 2018 2:34 pm
by DanieDegenaar
Swede wrote:Wat van 'n Toyota tonneau seil :laugh:
Solank dit 'n wit Toyota is :)

Re: Camo net

Posted: Mon Jul 30, 2018 2:39 pm
by junglejulian
Gewone Hessian materiaal werk beter as die camo nette wat bv deur die weermag gebruik word.Die weermag nette se lap word met n klein draad hakkie aan die net geheg wat maklik die bakkie krap.Jy kan die hessian lap self verf met n paak blikkies spuitverf en met dun baaltou aan mekaar werk
Jy kan ook vir Ian hier die forum kontak om vir jou n oortreksel te maak

Re: Camo net

Posted: Tue Jul 31, 2018 6:42 am
by DanieDegenaar
Dankie

Re: Camo net

Posted: Tue Jul 31, 2018 6:46 am
by NicoSmit
Ek het 'n hessian cover gemaak dit werk baie goed maar ek dink vader tyd is besig om hom in te haal ek moet nou gereeld maar orals gate en skeure toe werk en hy rafel uit vir die eerste span