Page 1 of 1

Boogjag

Posted: Fri Aug 10, 2018 8:59 am
by LeonS
More almal,

Hier is n boer naby ons wat n paar bokke uit sy wildskampie wil haal. Ventersdorp

2x Jong kudu bulle - R4000 stuk. (draai of draai en n half)
5x Rooibokke (knypkoppe) - R1000 stuk
2x Blesbok ramme - R1800 stuk

Julle kan my pm vir verder inligting.

Dankie

Re: Boogjag

Posted: Thu Aug 16, 2018 2:02 pm
by kapteinoubaas
Middag

Gaan hy 'n roer met knaldemper toelaat?

Re: Boogjag

Posted: Sat Aug 18, 2018 9:49 am
by LeonS
Ongelukkig nie.....net boog.