Page 1 of 1
.458 Krieger loop en Remington LA_VERKOOP
Posted: Tue Aug 14, 2018 3:02 pm
by ZKK
Goeie middag Menere
Ek het die volgende beskikbaar.
.458 Krieger loop R6600
Remington Lang aksie, standaard bolt face R 8910.
Altwee le by Safari nuut in hulle bokse.
Dis wat ek twee jaar terug betaal het.
Groete
Re: .458 Krieger loop en Remington LA te koop
Posted: Wed Aug 15, 2018 3:45 pm
by Pinkes
Stainless steel aksie?
Re: .458 Krieger loop en Remington LA te koop
Posted: Thu Aug 16, 2018 7:17 am
by ZKK
Goeie more Pinkes.
Dit is die gewone "blue" aksie
Re: .458 Krieger loop en Remington LA te koop
Posted: Thu Aug 23, 2018 7:38 pm
by Nowon
Naand ZKK
Twist en lengte van die loop? Stainless of nie?
Re: .458 Krieger loop en Remington LA te koop
Posted: Fri Aug 24, 2018 12:54 pm
by ZKK
Goeie middag Nowon
Die loop is m 1-14 twist, 26'' en n 5.5 sporter profiel. Ek is relatief seker die loop is stainless, maar sal net moet opvolg.
Re: .458 Krieger loop en Remington LA te koop
Posted: Fri Sep 14, 2018 8:53 am
by Ivan
More ZKK
Is die aksie nog beskikbaar? By watter safari le hy?
Groete
Re: .458 Krieger loop en Remington LA te koop
Posted: Fri Sep 14, 2018 2:33 pm
by ZKK
Hi Ivan, yes beide is nog beskikbaar.
Le in Pretoria as jy wil gaan kyk.
Praat sommer met Servaas.
Re: .458 Krieger loop en Remington LA te koop
Posted: Fri Jan 25, 2019 7:23 am
by ZKK
Stampie so op die nuwejaar
Re: .458 Krieger loop en Remington LA te koop
Posted: Fri Mar 15, 2019 9:25 am
by ZKK
Stamp, Vir as iemand al jeuk vir n projek
Re: .458 Krieger loop en Remington LA te koop
Posted: Tue Oct 22, 2019 7:44 pm
by Rnaude
Naandse..die Krieger loop..is hy nog beskikbaar?
Re: .458 Krieger loop en Remington LA te koop
Posted: Tue Oct 22, 2019 8:04 pm
by Eight
Is die aksie nog beskikbaar?
Re: .458 Krieger loop en Remington LA te koop
Posted: Fri Oct 25, 2019 12:24 pm
by ZKK
Jammer ek reply nou eers.
Ja beide die aksie en loop is nog beskikbaar.
Re: .458 Krieger loop en Remington LA te koop
Posted: Fri Oct 25, 2019 6:46 pm
by Rnaude
Baie dankie..ek loop loer gou more.
Re: .458 Krieger loop en Remington LA te koop
Posted: Thu Aug 11, 2022 3:03 pm
by ZKK
Net weer so stampie. Hierdie is nog beskikbaar
Re: .458 Krieger loop en Remington LA te koop
Posted: Fri May 29, 2026 11:13 am
by ZKK
Goeie more
Wil iemand my dalks n offer maak op die aksie en loop?
Groete
Re: .458 Krieger loop en Remington LA te koop
Posted: Fri May 29, 2026 9:42 pm
by cjb0000
stuur vir my jou nommer asseblief
Re: .458 Krieger loop en Remington LA te koop
Posted: Sat May 30, 2026 6:45 am
by Pieterburger
More,
Stuur vir my jou nr as die aksie nog beskikbaar is.
Re: .458 Krieger loop en Remington LA te koop
Posted: Mon Jun 01, 2026 9:31 am
by ZKK
082 dubbel7 89834
Re: .458 Krieger loop en Remington LA te koop
Posted: Mon Jun 01, 2026 3:15 pm
by ZKK
Dankie Manne, die aksie is verkoop.
Wie soek n goeie deal op n 458 krieger loop?
Re: .458 Krieger loop en Remington LA te koop
Posted: Mon Jun 01, 2026 9:01 pm
by Armand Steenkamp
Ek stel verseker belang. Ek wag net laat so een of 2 goette inplek val.
Re: .458 Krieger loop en Remington LA te koop
Posted: Tue Jun 02, 2026 10:58 am
by ZKK
Goeie more vriende, die aksie en loop is verkoop