Page 1 of 1
Semi Auto haelgewere?
Posted: Mon Aug 20, 2018 7:36 am
by Jake1
More, kry mens dit nog reg om Semi Auto haelgewere op geleentheids jag deur te sit? Sonder toegewyde status?
Geoetnis
Jaco
Re: Semi Auto haelgewere?
Posted: Mon Aug 20, 2018 8:05 am
by Gbyleveldt
Nee. Moes toegewyde status he om myne te motiveer. En jy gaan wag vir hom; eks al oor die 90 werksdae wag vir lisensie.
Re: Semi Auto haelgewere?
Posted: Mon Aug 20, 2018 3:49 pm
by Zuku
Het vanoggend ook toevallig uitgevind by 2 wapenwinkels vir bevoegheid vir semi auto haelgeweer. Alle haelgewere enkelloop, dubbel, pomp en semi auto word net as haelgeweer gelys op bevoegheid. Vlgens hulle maak aksie nie saak nie.
Het my DFO ook gebel en is meegedeel Occasional hunting vir semi auto haelgeweer is aanvaarbaar mits ek kan bewys lewer van lidmaatskap by jagklub. Dedicated is net vir meer as 4 wapens. Dit verskil seker maar van DFO na DFO
Re: Semi Auto haelgewere?
Posted: Mon Aug 20, 2018 4:16 pm
by Ranger
Zuku wrote:Het vanoggend ook toevallig uitgevind by 2 wapenwinkels vir bevoegheid vir semi auto haelgeweer. Alle haelgewere enkelloop, dubbel, pomp en semi auto word net as haelgeweer gelys op bevoegheid. Vlgens hulle maak aksie nie saak nie.
Het my DFO ook gebel en is meegedeel Occasional hunting vir semi auto haelgeweer is aanvaarbaar mits ek kan bewys lewer van lidmaatskap by jagklub. Dedicated is net vir meer as 4 wapens. Dit verskil seker maar van DFO na DFO
It shouldn't differ from DFO to DFO. Read the FCA, I've posted S15 and 16 below:
15 Licence to possess firearm for occasional hunting and sports-shooting
(1) A firearm in respect of which a licence may be issued in terms of this section is any-
(a)
handgun which is not fully automatic;
(b)
rifle or shotgun which is not fully or semi-automatic; or
16 Licence to possess firearm for dedicated hunting and dedicated sports-shooting
(1) A firearm in respect of which a licence may be issued in terms of this section is any-
(a)
handgun which is not fully automatic;
(b)
rifle or shotgun which is not fully automatic;
Yes there is only one shotgun competance and yes you need dedicated status to get any semi-auto rifle or shotgun.
Re: Semi Auto haelgewere?
Posted: Tue Aug 21, 2018 10:17 am
by Zuku
[quote="Ranger"][quote="Zuku"] It shouldn't differ from DFO to DFO. Read the FCA, I've posted S15 and 16 below:
Ek het vanoggend weer my DFO gebel wat bevestiging gekry het van PTA (na aanleiding van bogenoemde post), ek moet onder S15 occasional hunting aansoek doen. Omdat die geweer spesifiek ontwerp is vir kleiduif en voêljag word dit as n sport/jag wapen geag en nie as hoê kapasiteit aanvals haelgeweer nie
ek voel nou soos n verkleurmannetjie op n smartie box
Re: Semi Auto haelgewere?
Posted: Tue Aug 21, 2018 11:18 am
by Harambe
As jy hom gelisensieer kry sonder toegewyde status, is dit 'n fout by CFR. 'n Gelukkige foutjie vir jou, maar nogtans 'n foutjie. Die wet seg duidelik jy kan hom nie met geleentheids sport/jag lisensieer nie. Die bevoegdheid beteken maar net jy weet hoe die ding werk. Dit vertel vir CFR niks van jou toegewyde status nie.
Re: Semi Auto haelgewere?
Posted: Tue Aug 21, 2018 11:31 am
by Ranger
Zuku wrote:Ranger wrote:Zuku wrote: It shouldn't differ from DFO to DFO. Read the FCA, I've posted S15 and 16 below:
Ek het vanoggend weer my DFO gebel wat bevestiging gekry het van PTA (na aanleiding van bogenoemde post), ek moet onder S15 occasional hunting aansoek doen. Omdat die geweer spesifiek ontwerp is vir kleiduif en voêljag word dit as n sport/jag wapen geag en nie as hoê kapasiteit aanvals haelgeweer nie
ek voel nou soos n verkleurmannetjie op n smartie box
As soon as the persons at CFR looks through your application and see's the action type as "semi-auto", it will get thrown out if you applied under Section 15. There is legally no diferentiation between a semi-auto "designed for clay pigeons and wingshooting" and one "designed for whatever else".
Don't take chances, do it correctly the first time. The FCA is very clear on this and can't be argued.
Re: Semi Auto haelgewere?
Posted: Tue Aug 21, 2018 11:38 am
by Viking
Zuku wrote:Ranger wrote:Zuku wrote: It shouldn't differ from DFO to DFO. Read the FCA, I've posted S15 and 16 below:
Ek het vanoggend weer my DFO gebel wat bevestiging gekry het van PTA (na aanleiding van bogenoemde post), ek moet onder S15 occasional hunting aansoek doen. Omdat die geweer spesifiek ontwerp is vir kleiduif en voêljag word dit as n sport/jag wapen geag en nie as hoê kapasiteit aanvals haelgeweer nie
ek voel nou soos n verkleurmannetjie op n smartie box
Zuku,
Vorige uittreksel van Ranger was nie volledig nie - hier is die bepaling dat dit "dedicated status" moet wees onder S16.
As jou DFO anders aandui is hy verkeerd in terme van die Wet.
Licence to possess firearm for dedicated hunting and dedicated sports-shooting
16. (1) A firearm in respect of which a licence may be issued in terms of this section 20
is any—
(a) handgun which is not fully automatic;
(b) rifle or shotgun which is not fully automatic;
(c) any semi-automatic shotgun manufactured to fire no more than five shots in
succession without having to be reloaded; or
Re: Semi Auto haelgewere?
Posted: Tue Aug 21, 2018 11:48 am

Point c regarding the 5 round rule was removed in an amendment. I don't have the written proof handy unfortunately.
Re: Semi Auto haelgewere?
Posted: Tue Aug 21, 2018 12:39 pm
by Viking
Ranger wrote:Licence to possess firearm for dedicated hunting and dedicated sports-shooting
16. (1) A firearm in respect of which a licence may be issued in terms of this section 20
is any—
(a) handgun which is not fully automatic;
(b) rifle or shotgun which is not fully automatic;
(c) any semi-automatic shotgun manufactured to fire no more than five shots in
succession without having to be reloaded; or
Point c regarding the 5 round rule was removed in an amendment. I don't have the written proof handy unfortunately.
Hi Ranger,
As I have it this is the amendment you are referring to - s4 of Act 43 of 2003
Amendment of section 16 of Act 60 of 2000
4. Section 16 of the principal Act is hereby amended by the substitution in subsection
“(c) [any] semi-automatic shotgun manufactured to fire no more than five shots in
(I) for paragraph (c) of the following paragraph:
succession without having to be reloaded; or”.
Re: Semi Auto haelgewere?
Posted: Tue Aug 21, 2018 12:49 pm
by Zuku
Ek neem kennis van wat julle sê. Iewers is daar a mis kommunikasie by SAPS wat seker normaal is.
n Ander vraag tov van dieselfde onderwerp. Ek doen aansoek vir dedicated hunting (tans lid van jagklub) en gebruik geweer vir geleentheids voëljag waarvoor ek dan hom wil aankoop. Na n paar jaar trek ek plaastoe (as daar nog so iets gaan bestaan) en die naaste klub is amper 300 km ver. Ek doen nog steeds geleentheids voëljag so 6 keer per jaar maar behoort dan aan geen klub nie. Hoe affekteer dit dan dedicated status teenoor die semi auto haelgeweer in my besit
Re: Semi Auto haelgewere?
Posted: Tue Aug 21, 2018 1:07 pm
by Gian_dP
Zuku wrote:Ek neem kennis van wat julle sê. Iewers is daar a mis kommunikasie by SAPS wat seker normaal is.
n Ander vraag tov van dieselfde onderwerp. Ek doen aansoek vir dedicated hunting (tans lid van jagklub) en gebruik geweer vir geleentheids voëljag waarvoor ek dan hom wil aankoop. Na n paar jaar trek ek plaastoe (as daar nog so iets gaan bestaan) en die naaste klub is amper 300 km ver. Ek doen nog steeds geleentheids voëljag so 6 keer per jaar maar behoort dan aan geen klub nie. Hoe affekteer dit dan dedicated status teenoor die semi auto haelgeweer in my besit
Jy moet jou toegewyde status behou om s16 lisensie en wapen te behou.
NHSA maak dit maklik as jy vêr van n klub af is.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Re: Semi Auto haelgewere?
Posted: Tue Aug 21, 2018 2:13 pm
by Harambe
Ja dit gaan nie soseer oor die klub nie. Dit gaan eerder oor aan 'n organisasie behoort wat toegewyde status kan toeken. Jy sal natuurlik moet 'n besoekersfooitjie betaal elke slag wat jy aan 'n kompetisie loop deelneem by 'n klub.
Re: Semi Auto haelgewere?
Posted: Wed Aug 22, 2018 8:07 am
by obasch
Kry Toegewyde Status by NHSA, maklik en goedkoop en maklik om te behou. Doen dan aansoek vir Sec.16 lisensie. Verdere rede om toegewyde status te hê is om meer as 200 rondes ammo te kan koop. Haelgeweer ammo koop mens in kaste van 250, veral as jy net effens gereeld gaan kleie skiet.
Re: Semi Auto haelgewere?
Posted: Wed Aug 22, 2018 10:09 am
by Harambe
obasch wrote:Kry Toegewyde Status by NHSA, maklik en goedkoop en maklik om te behou. Doen dan aansoek vir Sec.16 lisensie. Verdere rede om toegewyde status te hê is om meer as 200 rondes ammo te kan koop. Haelgeweer ammo koop mens in kaste van 250, veral as jy net effens gereeld gaan kleie skiet.
Ek het 'n S15 lisensie vir die 12br en dis nogal irriterend as hulle winskopies op 250 rondtes adverteer. Ek het wel toegewyde status en 'n paar ouens is bereid om 250 aan my te verkoop, maar dan moet ek ver ry. Ek sal maar so aansukkel, maar ek gaan definitief wanneer ek moet hernu oorskuif S16 toe. Ek skiet in elk geval deesdae Steel Challenge ook met die haelgeweer so tussen dit en kleiduif hou 200 nie lank nie. En met herlaai spaar jy nie baie nie want lood is DUUR.
Re: Semi Auto haelgewere?
Posted: Wed Oct 10, 2018 9:57 am
by figjam
Verstaan ek die storie nou reg? As ek 'n semi auto soos 'n Beretta 1301 Comp of 'n Benelli M2 wil he, kan ek dit kry deur Toegewyde Jagterstatus te kry ook? I.p.v. Toegewyde sportskiet? Ek vra want dit is vir my makliker om Toegewyde Jagter te kry by 'n plaaslike instansie. En ek sien een van hierdie tipe gewere in die toekoms in my kluis staan!
Re: Semi Auto haelgewere?
Posted: Wed Oct 10, 2018 10:18 am
by Harambe
figjam wrote:Verstaan ek die storie nou reg? As ek 'n semi auto soos 'n Beretta 1301 Comp of 'n Benelli M2 wil he, kan ek dit kry deur Toegewyde Jagterstatus te kry ook? I.p.v. Toegewyde sportskiet? Ek vra want dit is vir my makliker om Toegewyde Jagter te kry by 'n plaaslike instansie. En ek sien een van hierdie tipe gewere in die toekoms in my kluis staan!
Yebo. Jy sal net moet verduidelik wat jy met 'n semi-outo wil doen i.v.m. jag. maar ouens het dit al gedoen en hulle het nie eens nodig gehad om te lieg nie.