Page 1 of 1
Rubber koeels vir 12Boor
Posted: Mon Aug 20, 2018 12:34 pm
by JohanvB
Waar kry mens Rubber Koeëls vir 'n 12 boor haelgeweer?
Re: Rubber koeels vir 12Boor
Posted: Mon Aug 20, 2018 12:39 pm
by Rudi Fischer
Dink suburban gun het
Re: Rubber koeels vir 12Boor
Posted: Mon Aug 20, 2018 12:41 pm
by savage(P Coetzer)
Nobleteq het ook
Re: Rubber koeels vir 12Boor
Posted: Mon Aug 20, 2018 4:08 pm
by finch
Mens moet seker nie vra wat jy met rubber koeels wil maak nie... Of skiet jy so goed kleiduif ;-)
Re: Rubber koeels vir 12Boor
Posted: Mon Aug 20, 2018 4:15 pm
by alecjohnson
Wil jy hulle laai?
Ek weet nie of dit as rubber koeël gesien word nie, maar kraaifontein skietbaan le vol sulke blou rubberagtige balle, omtrent so groot soos albasters.
Re: Rubber koeels vir 12Boor
Posted: Mon Aug 20, 2018 4:36 pm
by Gawie(13mm)
alecjohnson wrote:Wil jy hulle laai?
Ek weet nie of dit as rubber koeël gesien word nie, maar kraaifontein skietbaan le vol sulke blou rubberagtige balle, omtrent so groot soos albasters.
Dus net hulle daai.
Re: Rubber koeels vir 12Boor
Posted: Tue Aug 21, 2018 8:52 am
by vriell
Overbergammo in Hermanus...
Re: Rubber koeels vir 12Boor
Posted: Tue Aug 21, 2018 9:16 am
by andre007
alecjohnson wrote:Wil jy hulle laai?
Ek weet nie of dit as rubber koeël gesien word nie, maar kraaifontein skietbaan le vol sulke blou rubberagtige balle, omtrent so groot soos albasters.
Dis hulle daai. My seun tel hulle op ons skietbaan na SAPS en SANDF daar was. Hy skiet n swartsakgrouer laat by brul uit sy kettie
Opsie om hulle weer te herlaai is goed. Hulle kom niks oor tydens skiet nie.