Page 1 of 2
Silencer cover -> Legionnaire
Posted: Mon Sep 03, 2018 4:06 pm
by Arnold
Ek moet nou eers bietjie hier kom brag met my nuwe silencer covers van Legionnaire
Hierdie is my valie
https://scontent-jnb1-1.xx.fbcdn.net/v/t1.0-9/40764163_10160910249745341_2343270436562796544_o.jpg?_nc_cat=0&oh=e879dd46aeb1e3367398c4299721b025&oe=5BF82B49
https://scontent-jnb1-1.xx.fbcdn.net/v/t1.0-9/40646642_10160910249800341_503722040876859392_o.jpg?_nc_cat=0&oh=183e383d02749b8fa10517b21649d56d&oe=5C3BC9C7
https://scontent-jnb1-1.xx.fbcdn.net/v/t1.0-9/40615065_10160910249855341_4905636410549075968_o.jpg?_nc_cat=0&oh=6c1ed12e414014bee8257c0f51939374&oe=5C2B878F
https://scontent-jnb1-1.xx.fbcdn.net/v/t1.0-9/40751252_10160910249920341_4624586390787588096_o.jpg?_nc_cat=0&oh=0bd7daffdc3a088733a3354a3d57e0e2&oe=5C2FD96C
En met hierdie geweer is Geno hulle nog besig
https://scontent-jnb1-1.xx.fbcdn.net/v/t1.0-9/40628804_10160910602420341_4949084299715411968_o.jpg?_nc_cat=0&oh=4c88e483f1f82c161c42b81d5f255719&oe=5BF7CAB4
https://scontent-jnb1-1.xx.fbcdn.net/v/t1.0-9/40598947_10160910602650341_2367435116571000832_o.jpg?_nc_cat=0&oh=ca289c2aa7843c117a9b5717aed6fc72&oe=5C37EC29
Re: Silencer cover -> Legionnaire
Posted: Mon Sep 03, 2018 4:12 pm
by Springkudu
Baie smart. Waar het jy gekoop?
Re: Silencer cover -> Legionnaire
Posted: Mon Sep 03, 2018 4:26 pm
by Arnold
Re: Silencer cover -> Legionnaire
Posted: Mon Sep 03, 2018 7:21 pm
by Nico Harris
Ek gebruik ook! Afwerking is eerste klas!!
Re: Silencer cover -> Legionnaire
Posted: Mon Sep 03, 2018 7:41 pm
by JPS
Ek gebruik hulle ook en hulle is definatief nie net ‘n silencer cover nie.
Met 338Lm is hitte golwe (mirage) baie vinnig ‘n probleem na min skote. Die silencer covers verhoed mirage in die scope agv die hitte wat die Kd afgee tot ‘n groot mate.
Fantastiese produk wat werk soos hy moet.
Re: Silencer cover -> Legionnaire
Posted: Mon Sep 03, 2018 7:51 pm
by Arnold
JPS wrote:Ek gebruik hulle ook en hulle is definatief nie net ‘n silencer cover nie.
Met 338Lm is hitte golwe (mirage) baie vinnig ‘n probleem na min skote. Die silencer covers verhoed mirage in die scope agv die hitte wat die Kd afgee tot ‘n groot mate.
Fantastiese produk wat werk soos hy moet.
Min mense verstaan hierdie en vra hoekom ek die silencer toe maak
Maar ja die een werk en lyk awesome!
Re: Silencer cover -> Legionnaire
Posted: Mon Sep 03, 2018 8:22 pm
by jankraay
Gebruik dit ook en sal nie n ander produk gebruik nie. Briljante stukkie toerusting.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Silencer cover -> Legionnaire
Posted: Mon Sep 03, 2018 8:30 pm
by Raditipa
Daai is baie nice. Ek het vir my sommer n paar "cheapies" self gestik die ander dag. Werk heel oraait en maak n groot verskil in mirage.
Re: Silencer cover -> Legionnaire
Posted: Mon Sep 03, 2018 8:40 pm
by Raditipa
Ek het n paar lae Ripstop met webbing en sommer valcro om hom vas te maak.
Re: Silencer cover -> Legionnaire
Posted: Thu Oct 11, 2018 12:41 pm
by Arnold
Ek sal nog ordentlike fotos neem ...
https://scontent-jnb1-1.xx.fbcdn.net/v/t1.0-9/43682938_10161056034040341_7968817844949352448_o.jpg?_nc_cat=110&oh=10b3be9fa376727b3c9d86ca93f0d3ca&oe=5C1990A7
Re: Silencer cover -> Legionnaire
Posted: Thu Oct 11, 2018 1:54 pm
by ruaanb
die nuwe 30kwes daai?
Re: Silencer cover -> Legionnaire
Posted: Thu Oct 11, 2018 1:57 pm
by Arnold
ruaanb wrote:die nuwe 30kwes daai?
Jip
Re: Silencer cover -> Legionnaire
Posted: Thu Oct 11, 2018 3:28 pm
by Springkudu
Baie netjies
Re: Silencer cover -> Legionnaire
Posted: Thu Oct 11, 2018 3:38 pm
by Langeraat
Raditipa wrote:Ek het n paar lae Ripstop met webbing en sommer valcro om hom vas te maak.
Raditipa, daai covers van jou lyk ook baie netjies. Verkoop jy?

Re: Silencer cover -> Legionnaire
Posted: Thu Oct 11, 2018 4:32 pm
by ruaanb
Arnold wrote:ruaanb wrote:die nuwe 30kwes daai?
Jip
baie netjies geniet hom. Wat is die beplande dieët. ?
Re: Silencer cover -> Legionnaire
Posted: Thu Oct 11, 2018 4:46 pm
by Capt. Yoda
Arnold wrote:Ek sal nog ordentlike fotos neem ...
https://scontent-jnb1-1.xx.fbcdn.net/v/t1.0-9/43682938_10161056034040341_7968817844949352448_o.jpg?_nc_cat=110&oh=10b3be9fa376727b3c9d86ca93f0d3ca&oe=5C1990A7
Is hoe n 06 moet lyk
Re: Silencer cover -> Legionnaire
Posted: Thu Oct 11, 2018 4:50 pm
by Arnold
ruaanb wrote:Arnold wrote:ruaanb wrote:die nuwe 30kwes daai?
Jip
baie netjies geniet hom. Wat is die beplande dieët. ?
Gaan eers die 178gr ELDX probeer maar wil met die 200gr Claw bonded koeëls jag
Re: Silencer cover -> Legionnaire
Posted: Thu Oct 11, 2018 8:26 pm
by Andre308
Capt. Oblivious wrote:Arnold wrote:Ek sal nog ordentlike fotos neem ...
https://scontent-jnb1-1.xx.fbcdn.net/v/t1.0-9/43682938_10161056034040341_7968817844949352448_o.jpg?_nc_cat=110&oh=10b3be9fa376727b3c9d86ca93f0d3ca&oe=5C1990A7
Is hoe n 06 moet lyk
Arnold met sy kort loop alweer.
Dit is hoe n 30-06 lyk wat net 308 spoed kan skiet.
Re: Silencer cover -> Legionnaire
Posted: Thu Oct 11, 2018 9:12 pm
by Arnold
Dit is nou hy daai, net dat ek kan bewys die 30-06 is maar eintlik outyds en die 308 is beter

Re: Silencer cover -> Legionnaire
Posted: Thu Oct 11, 2018 9:15 pm
by Arnold
Nou moet ek seker maar Hornady in my 308 ook begin laai dat al die ammo gevaarlike rooi puntjies het

//uploads.tapatalk-cdn.com/20181011/f2e67ddb235a984e7b3c6f7d7a168150.jpg
Re: Silencer cover -> Legionnaire
Posted: Fri Oct 12, 2018 8:36 am
by Swede
Arnold, wat het jy spesifiek laat doen op die 30-06?
Re: Silencer cover -> Legionnaire
Posted: Fri Oct 12, 2018 8:51 am
by Raditipa
Langeraat wrote:Raditipa wrote:Ek het n paar lae Ripstop met webbing en sommer valcro om hom vas te maak.
Raditipa, daai covers van jou lyk ook baie netjies. Verkoop jy?

Sorry Langeraat ek sien nou eers jou post. Nee jong ek het nooit gedink aan verkoop nie. Ek het sommer net n paar gestik vir my en my broer se roere. Ek werk land wyd en is maar min tuis, as ek ooit so vêr kom as om n paar extra te maak sal ek jou en al die manne hier laat weet.
Re: Silencer cover -> Legionnaire
Posted: Fri Oct 12, 2018 9:11 am
by Langeraat
Dankie Raditipa. Ek moet sê jy het talent met n naaimasjien.

Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Re: Silencer cover -> Legionnaire
Posted: Fri Oct 12, 2018 9:24 am
by Arnold
Swede wrote:Arnold, wat het jy spesifiek laat doen op die 30-06?
Loop is nou op so 20" gekroon en ge-thread. Die slot ge-flute en ek het een van Chrisjan se veertjies in die sneller gesit.
Re: Silencer cover -> Legionnaire
Posted: Tue Jun 18, 2019 2:07 pm
by dawiec
ek sal ook nooit iets anders as die Legionnaire covers opsit nie...puik kliente diens en bakgat manne met wie jy gesels!!