Page 1 of 1

Wyfies

Posted: Thu Sep 06, 2018 5:29 am
by Jake1
;D

Re: Wyfies

Posted: Thu Sep 06, 2018 6:17 am
by EtienneA
:laugh: :laugh: :laugh:

Re: Wyfies

Posted: Thu Sep 06, 2018 7:05 am
by Basjan123
Ek is getroud met 'n wyfie......'n LEEU WYFIE

Re: Wyfies

Posted: Thu Sep 06, 2018 7:24 am
by Kolhasie
Laat my dink aan die jagter wat ons kry.......Alles in sy lewe geskiet behalwe n springbok bul.....

Re: Wyfies

Posted: Thu Sep 06, 2018 1:43 pm
by FHM
Kolhasie wrote:Laat my dink aan die jagter wat ons kry.......Alles in sy lewe geskiet behalwe n springbok bul.....
Ja ek is al self breedvoerig vertel hoe baie kudu-ooie n man al gejag het :-X

Re: Wyfies

Posted: Thu Sep 06, 2018 1:52 pm
by M98mauser
Ek dink dis n goeie voorbeeld van n FB jagplaas, die fokker se benamings is nie eers reg nie maar belowe jou hy gaan jou n deposito vra vir sy "wyfies"

Re: Wyfies

Posted: Thu Sep 06, 2018 1:53 pm
by heywillie
:laugh: :laugh: :laugh:

Re: Wyfies

Posted: Thu Sep 06, 2018 5:26 pm
by deserthuntr
Hilarious. Nee belaglik. Min wyfies weet iets van wild af...

Re: Wyfies

Posted: Thu Sep 06, 2018 7:42 pm
by Ashley
??? Jy sal nog waragtig ouens kry wat tou staan om hom deposito te betaal om daai wyfies te gaan skiet, sonder om 2 keer te dink oor sy post

Re: Wyfies

Posted: Tue Sep 25, 2018 11:40 am
by dawiec
:laugh: :laugh: