Page 1 of 1

Pyramid mould

Posted: Sat Sep 08, 2018 8:29 am
by Johan7
Help my asseblief! Ek soek 'n mould vir piramid sinkers - 2oz en 3oz. Heng, ek kry nerens! Behalwe op e-bay - dan kos die ding R400 en invoer is R700. Of hy kos R150 en die shipping is R1300. Ek wil nie graag in daai rigting gaan nie, tensy ek moet. Kan enigiemand my help met so 'n mould? Of iemand ken wat my kan help? Of van 'n winkel-plek weet wat my kan help. Ek is desperaat en moedloos gesoek! Wattter ander plan kan 'n mens maak om sulke sinkers te giet?Dit kan 2oz of 3oz bottelsinker-mould ook wees as dit nie anders kan nie.
Dankie manne.

Re: Pyramid mould

Posted: Sat Sep 08, 2018 8:49 am
by avo
More ,loer op FB salt fishing SA. gereeld manne wat moulds adverteer daar tussen R250 en R450 per mould.

Re: Pyramid mould

Posted: Sat Sep 08, 2018 11:52 am
by ruaanb
agter in stywe Lyne is daar ook iemand Wat adverteer. net nie naby een nie

Re: Pyramid mould

Posted: Sat Sep 08, 2018 12:31 pm
by naas222
Midag... vat n bak.. maak hom vol KLAM PLEISTER SAND.. druk jou sinker daar in dan het jy n mould..
Nou nie so netjies afgerond nie maar hy werk... wissel jou diepte af vir enige gewig sinker.. dis maar my boere plan wat ek maak