Page 1 of 1
11.2x28 vaaljapie agterband.
Posted: Wed Sep 19, 2018 12:46 pm
by savage(P Coetzer)
Wie kan my help om so band in die hande te kry?
Re: 11.2x28 vaaljapie agterband.
Posted: Wed Sep 19, 2018 2:17 pm
by kudu375
BKT vervaardig hom en het vooraad.
Wie is jou bandeman daardie kant? vra hom om uit te vind
mooi dag
Re: 11.2x28 vaaljapie agterband.
Posted: Wed Sep 19, 2018 2:35 pm
by savage(P Coetzer)
Dankie Kudu. Sal daai naam so oordra