Page 1 of 1
Weer daai tyd van die jaar...
Posted: Mon Oct 01, 2018 10:59 am
by Trompie
Soos elke jaar bere ek maar die gewere aan die einde van die winter en haal die bass stokke uit...
Die koue fronte wat ons elke naweek gehad het het bass hengel maar stadig aan die gang gekry in die oosrand maar in die laaste 3 weke is dinge beter.
Het al hele klomp gevang maar ongelukkig nog nie die 3kg merk gebreek die jaar nie...baie gekry tussen 1.1kg en 2.2kg.
Ek sit maar net paar fotos op. Vat te lank om al die fotos van die visse kleiner te maak en te save om hier te post.
Re: Weer daai tyd van die jaar...
Posted: Mon Oct 01, 2018 11:00 am
by Trompie
En nog..
Re: Weer daai tyd van die jaar...
Posted: Mon Oct 01, 2018 11:01 am
by Trompie
En nog so paar
Re: Weer daai tyd van die jaar...
Posted: Mon Oct 01, 2018 11:03 am
by Trompie
En nog so paar...
Daar is nog heelwat ander maar ek sien mens kan net 3 per post add so die is die laaste.
Re: Weer daai tyd van die jaar...
Posted: Mon Oct 01, 2018 1:14 pm
by Langeraat
Mooi vis, welgedaan Trompie. Waar hengel jy?
Re: Weer daai tyd van die jaar...
Posted: Mon Oct 01, 2018 2:10 pm
by RUPERT
sal ook graag wil weet waar jy vang in die oosrand
Re: Weer daai tyd van die jaar...
Posted: Tue Oct 02, 2018 6:14 am
by Trompie
Dankie.
Amper Al die damme in ons land het maar bass in. Nou was net goeie tyd om hulle te target. Is nogsteeds goeie tyd. Prespawn lewer baie vis op terwyl hulle stage en selfs om neste begin saamdrom
Rietvlei en homestead het baie bass opgelewer sover. Water is net baie skoon so presentation moet maar goed wees.
Sent from my LG-H870 using Tapatalk
Re: Weer daai tyd van die jaar...
Posted: Tue Oct 02, 2018 10:14 am
by Vlakvark Soldaat
Het jy al daai Emhlangeni plekkie daar by Sundra/Delmas omgewing probeer? My twee laaities geniet dit daar. Ons gaan komende naweek bietjie Bronkies probeer...
Re: Weer daai tyd van die jaar...
Posted: Fri Oct 19, 2018 8:08 am
by Trompie
Nee ek weet van hom maar nie gaan vis nie. Te veel mense wat baits gooi daar maak bass slim en gaan heelwaarskynlik nie sommer 1kg merk breek daar nie
Sent from my LG-H870 using Tapatalk
Re: Weer daai tyd van die jaar...
Posted: Fri Oct 19, 2018 8:09 am
by Trompie
Nog so paar gister gekry
20181018_153750~2.jpeg
20181018_153848.jpeg
Sent from my LG-H870 using Tapatalk
Re: Weer daai tyd van die jaar...
Posted: Fri Oct 19, 2018 8:10 am
by Trompie
En saterdag
20181013_091308~4.jpeg
20181013_102006~4.jpeg
Sent from my LG-H870 using Tapatalk
Re: Weer daai tyd van die jaar...
Posted: Fri Oct 19, 2018 10:01 am
by PWV
Is dit nodig om so baie foto's van dieselfde vis te plaas?

Re: Weer daai tyd van die jaar...
Posted: Fri Oct 19, 2018 10:21 am
by Trompie
Hahaha oom ek sal maar dan ander hemp moet begin dra vir elke trip.
Sent from my LG-H870 using Tapatalk
Re: Weer daai tyd van die jaar...
Posted: Tue Oct 23, 2018 3:13 pm
by airhunter
Dis lekker om te sien jy gebruik plastics.
Dit is ook al manier waarop ek Bass vang.
Spinners en Rapalas is kroekens
Behalwe walking the dog vroeg in die oggend as die mis nog dig lê op die water.
Lekker man. Lekker.
Re: Weer daai tyd van die jaar...
Posted: Thu Nov 22, 2018 7:47 am
by Vlakvark Soldaat
Ek dink dis tyd om my seuns weer vir n visvang dag uit te vat...
Re: Weer daai tyd van die jaar...
Posted: Sat Nov 24, 2018 8:14 pm
by Trompie
airhunter wrote:Dis lekker om te sien jy gebruik plastics.
Dit is ook al manier waarop ek Bass vang.
Spinners en Rapalas is kroekens
Behalwe walking the dog vroeg in die oggend as die mis nog dig lê op die water.
Lekker man. Lekker.
Ja ek vis 90% plastics...maar min dinge is so lekker soos topwater fishing.
Sent from my LG-H870 using Tapatalk
Re: Weer daai tyd van die jaar...
Posted: Sat Nov 24, 2018 8:15 pm
by Trompie
Vlakvark Soldaat wrote:Ek dink dis tyd om my seuns weer vir n visvang dag uit te vat...
Maak plan!!! Dis goeie besluit daai...
Sent from my LG-H870 using Tapatalk
Re: Weer daai tyd van die jaar...
Posted: Thu Dec 27, 2018 11:36 am
by Trompie
Got a nice carp on flyrod in the vaal
20181225_112915(2).jpeg
Sent from my LG-H870 using Tapatalk
Re: Weer daai tyd van die jaar...
Posted: Thu Dec 27, 2018 11:40 am
by Trompie
And a few carp in a private dam on leadhead with black curly tail.
The were feeding in the grass.
20181223_114543.jpeg
20181223_125516.jpeg
Sent from my LG-H870 using Tapatalk