Page 1 of 1

Banddruk monitering

Posted: Mon Oct 01, 2018 2:15 pm
by Armand9
Hi manne

Ek wil kyk na n sisteem om banddruk te monitor terwyl ek ry.
Na watter make kan mens kyk. Moet dit op n sekere manier geinstalleer word. Watter instellasie werk die beste. Al daai tipe vra.
Ek ry so 80/20 teer/grond.
Ek sal ook my enkel as sleepwa tegelyke tyd wil dophou.
Die eintlike rede is vir wa. Jy sleep n pap band vinnig mo@rtoe.
Dan sal dit maklik tussen voertuie kan wissel? Of skaf jy maar vir elke voertuig een aan

Waardeer!

Re: Banddruk monitering

Posted: Mon Oct 01, 2018 2:39 pm
by cassie_calvinia
Tyre moni by 4x4 mega world.
kry ook wat jy binne in band instaleer. maar as hul batterye dood, koop jy 'n nuwe een.
maar hulle werk. verkoop baie van hulle.

Re: Banddruk monitering

Posted: Mon Oct 01, 2018 3:48 pm
by kudu375
kyk ook by 4x4direct.co.za onder tyre pressure monitor.
ek dink hulle het 5 opsies, ook die enigste een wat 6 bande monitor wat ek kon opspoor.

persoonlik verkies ek die wat binne in die band instaleer. eenvoudige proses, maak net seker dat die manne nie die nie die moer te styf vasdraai nie, en ordentlik balanseer.

Re: Banddruk monitering

Posted: Tue Oct 02, 2018 9:45 am
by Armand9
Dankie manne. Ek sal ondersoek instel