Page 1 of 1

Meat Eater Netflix

Posted: Fri Oct 12, 2018 4:59 pm
by JohanvB
Die van julle wat die reeks volg op Netflix, watse tipe sakke gebruik daai jagter om sy vleis in te bêre, lyk flippin sterk, en lyk asof die sak kan asemhaal??

Re: Meat Eater Netflix

Posted: Fri Oct 12, 2018 6:57 pm
by Theunodb
Nie seker van die spesifieke brand nie maar hulle noem dit “backcountry game/meat/quarter bags”

Daars baie verskillende tiepes: katoen, nylon, ripstop, canvas etc

Hier is n paar voorbeelde:

BlackOvis Ovis Sacks Lightweight Game Bags-Large https://www.amazon.com/dp/B07D1GJP1V/re ... WBbF1YANWA

Allen Backcountry Meat/Game Bags https://www.amazon.com/dp/B00BQXP7YO/re ... WBbNF8TQNC

Koola Buck Antimicrobial Game Bags (Elk 4 Pack) https://www.amazon.com/dp/B01GKVUL3S/re ... WBbCFD7HJB





Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Meat Eater Netflix

Posted: Fri Oct 12, 2018 7:45 pm
by JohanvB
Dankie!!

Re: Meat Eater Netflix

Posted: Mon Oct 22, 2018 3:51 pm
by Victor_
https://youtu.be/0nXoHYaVJRQ
hier bespreek hulle die sakke.

Dankie, het self begin kyk.

Groete Victor