Page 1 of 1

dis hoekom ek jag!

Posted: Wed Oct 19, 2011 6:20 pm
by junglejulian

Re: dis hoekom ek jag!

Posted: Wed Oct 19, 2011 6:26 pm
by junglejulian
ons het laasweek bietjie gaan visvang in struisbaai.ek het weereens besef daar is goed in die see met baie skerp tande.die raggie het ons laas desember op die swemstrand gevang.laasweek het ons weer niks eetbaar gevang nie maar wel baie pylsterte en keiner haaie.het selfs met die kayak probeer maar dit was te gevaarlik om die in te gaan na die laaste klomp haai aanvalle in die kaap.ek vat liewers iets aan op land wat ek kan sien as daai donker waters van die kaap.

Re: dis hoekom ek jag!

Posted: Wed Oct 19, 2011 6:31 pm
by junglejulian

Re: dis hoekom ek jag!

Posted: Sat Nov 12, 2011 1:46 pm
by HUNTER
Daai tandeman gaan vir jou lelik seer maak as jy in sy element kom ek sou ook uit die water gebly het.

Re: dis hoekom ek jag!

Posted: Sat Nov 12, 2011 8:24 pm
by iceman1982
Hy kom nie in die Bar nie, so ek gaan nie in die see nie.

Re: dis hoekom ek jag!

Posted: Mon Nov 14, 2011 10:54 am
by BLOK
Ice

+1 stem saam

Re: dis hoekom ek jag!

Posted: Tue Nov 15, 2011 5:03 pm
by Neels
AS HY MY JAAG LOOP EK BO-OP DIE WATER DIS VERSEKER.

NEELS

Re: dis hoekom ek jag!

Posted: Tue Feb 21, 2012 11:17 pm
by Herman Venter
LOL Neels , ek hoef net vinniger as jy te wees! hehe

Groete

Re: dis hoekom ek jag!

Posted: Wed Feb 22, 2012 8:14 am
by grumpy
Daai haai sal jou niks doen. Dis n Skeurtand haai of n Grey nurse genoem. Dit is nie jou aanvallers nie.

Die Great white, Zambezi, Tiger shark is die aanvallers. Partykeer is dit nie n byt nie maar n "mouthing" maw, hy wil net proe of kyk of dit eetbaar is maar dan is die skade klaar daar want die tande is so skerp en dan vloei die bloed en dit trek die haai. Die ander haaie is banger vir jou as wat jy vir hom is. Ek vang hulle, merk en laat weer vry. My grootste is n Skeurtand haai van 240kg op vlieer van die strand by St Lucia.

Re: dis hoekom ek jag!

Posted: Wed Feb 22, 2012 8:27 am
by Camo Joe
Byt,mouthing,skrik maak,verby swem of sien op n afstand,daai isi my manier van pret by die see nie, :) :) :)

Re: dis hoekom ek jag!

Posted: Wed Feb 22, 2012 1:29 pm
by Herman Venter
Ek sal maar nie n kans vat met enige soort haai nie, net nou wil hy net proe.. lol

Re: dis hoekom ek jag!

Posted: Wed Feb 22, 2012 6:20 pm
by grumpy
Piet skiet, die Bull shark is n Sambezi. Net n ander naam. Ek is mal oor haaie en het so baie boeke en dvds van hulle. Ek het hulle so baie bestudeer, erger as n varsity student wat graad vat. Ek weet baie van haaie darem.