Page 1 of 1

CZ grips en .32 Auto / S&W dies

Posted: Wed Oct 19, 2011 8:40 pm
by baboonstalker
Die volgende gratis vir iemand wat dit kan / sal gebruik:

'n stel bakeliet grips vir 'n CZ (weet nie watter model nie)
'n stel (3) dies vir 'n 32 auto pistool (size, seat en powder die)

Kontak my as jy gebruik het hiervoor.

Pieter

Re: CZ grips en .32 Auto / S&W dies

Posted: Tue Mar 20, 2012 8:31 am
by Cz_apie
Nog beskikbaar ?

Re: CZ grips en .32 Auto / S&W dies

Posted: Fri Mar 23, 2012 12:54 pm
by Cz_apie
Sal dit neem as dit reg is met jouĀ  - sien "reply" op Pm vir pos adressĀ  :)

Re: CZ grips en .32 Auto / S&W dies

Posted: Fri Mar 23, 2012 1:44 pm
by baboonstalker
Dit is reg, ek stuur volgende week.
Soek jy die grips, dies of altwee?
P

Re: CZ grips en .32 Auto / S&W dies

Posted: Fri Mar 23, 2012 3:32 pm
by Cz_apie
Altwee asb as dit nie te gulsig is nie

Re: CZ grips en .32 Auto / S&W dies

Posted: Thu May 17, 2012 7:31 am
by Cz_apie
Dankie Pieter - het dit gister gekry