Page 1 of 1

Jy sal rede tot blydskap hê

Posted: Mon Oct 22, 2018 10:48 pm
by theedge
Psalm 23:5

‘U berei die tafel voor my aangesig teenoor my teëstanders; U maak my hoof vet met olie; my beker loop oor.’

- Die Here beplan wonderlike en goeie dinge vir jou.
- Jy mag dalk vyande gehad het, maar Hy sal jou na ‘n plek van vrede bring.
- Hy sal jou lewe salf met guns en seëninge.
- Jy sal rede tot blydskap hê en jou beker sal oorloop.

Re: Jy sal rede tot blydskap hê

Posted: Tue Oct 23, 2018 5:03 am
by Nella
Dankie vir die deel
Amen.

Re: Jy sal rede tot blydskap hê

Posted: Tue Oct 23, 2018 6:06 am
by EtienneA
Dankie hiervoor. Amen

Re: Jy sal rede tot blydskap hê

Posted: Tue Oct 23, 2018 6:23 am
by jdpretorius
Amen
wardeer !

Sent from my SM-G570F using Tapatalk

Re: Jy sal rede tot blydskap hê

Posted: Tue Oct 23, 2018 6:32 am
by 6mmMusgrave
Baie dankie Amen

Re: Jy sal rede tot blydskap hê

Posted: Tue Oct 23, 2018 6:48 am
by .270 Man
Amen
Dankie

Re: Jy sal rede tot blydskap hê

Posted: Tue Oct 23, 2018 7:43 am
by WihandV
Dankie Edge, die herinnering beteken baie op die oomblik

Groete


Wihan

Re: Jy sal rede tot blydskap hê

Posted: Tue Oct 23, 2018 7:47 am
by ruaanb
Amen dankie.

Re: Jy sal rede tot blydskap hê

Posted: Tue Oct 23, 2018 1:08 pm
by partner
Dankie vir pragtige dagstukkie. Het joune nogaal gemis.