Page 1 of 1

243 Ackley Redding Type s Match Neck bushing type die set. R

Posted: Sun Oct 28, 2018 10:08 pm
by Jwabe
Bogenoemde die set vir R2950 bevat n body die, bushing tipe neck die, en die micrometer bullet seater. Tans R3550 by Safari and rondom R3800 by VGK. Ek het ook 100 .243 Norma doppe waarvan 50 een maak gefire form is in n Ackley kamer vir R1250. Ek sal so 70 gebruikte Lapua doppe verniet bysit. Sms my op 0825500370. Postnet vir koper of tel op in Bellville.


Sent from my iPad using Tapatalk