elektriese kontak borsels vir n skietstoel
Posted: Mon Nov 05, 2018 7:19 pm
Naand manne wie kan help met supplier of vervaardiger vir die elektriese kontak bushings wat op skietstoek shaft monteer.
Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
https://www.jaracal.com/