Page 1 of 1

watter electronic caller

Posted: Wed Nov 07, 2018 7:27 am
by shanenel
As jy nou n caller moet koop wat sal die keuse wees en miskien voor en nadele.
Dankie manne

Re: watter electronic caller

Posted: Tue Dec 25, 2018 11:18 pm
by Henrie_270
Hallo

Weet of jy al n keuse gemaak het nie maar as ek moet kies sal dit definitief n foxpro wees. Daar is seker ander make wat werk maar meeste manne wat ek ken keer maar terug foxpro toe.

Die model hang af van jou begroting. Tussen 3-5k is daar die Patriot en Inferno. Ek persoonlik verkies die patriot wat vir my n beter remote het. Het al heelwat gehoor die manne kla die Inferno se knoppies begin lol.

Tussen 5-10k is daar n groot verskeidenheid modelle wat uitstekend werk. Daai Fusion en Shockwave bly egter baas.

Mooiloop