Hi julle.
My vraag, as ek die168gr Matchking mooi lading kry, hoeveel sal dit verskil van die 165gr Gameking Hollow Point?
Dink julle ek sal weer deur die hele lading process moet gaan om die Gamekigs reg te kry? En sal die TPL baie verskil?
Dankie!!
Sent from my SM-N960F using Tapatalk
Lading vir Sierra .30 168gr Matchking vs 165gr Gameking
-
KX250
- Full Member

- Posts: 170
- Joined: Mon Dec 04, 2017 10:28 am
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Lading vir Sierra .30 168gr Matchking vs 165gr Gameking
KX250 wrote:Hi julle.
My vraag, as ek die168gr Matchking mooi lading kry, hoeveel sal dit verskil van die 165gr Gameking Hollow Point?
Dink julle ek sal weer deur die hele lading process moet gaan om die Gamekigs reg te kry? En sal die TPL baie verskil?
Dankie!!
Sent from my SM-N960F using Tapatalk
Jy gaan weer moet ladings doen.
Die 2 koels se bearing surface, boat tail en ogive verksil, glo die GK het n dukker mantel ook
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Jakkie07
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Fri Oct 05, 2012 10:11 am
Re: Lading vir Sierra .30 168gr Matchking vs 165gr Gameking
Ek het die gewone Gameking ladings ontwikkel en toe die Hollowpoints perongeluk gekoop ipv die Gamekings en ek moet vanvoor ladings uitwerk.
So ek sal se jy gaan weer moet lading ontwikkel.
So ek sal se jy gaan weer moet lading ontwikkel.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Lading vir Sierra .30 168gr Matchking vs 165gr Gameking
Een of twee skote met die ander koeël en ons het spoed en lading. QL behoort jou dan vinnig naby te kry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br