Page 1 of 2

Ebert Ludik Fund (Jag kompetisie)

Posted: Tue Nov 27, 2018 1:42 pm
by .270 Man
Goeie dag vriende hier is n Jag kompetisie aan gebied deur Ebert Ludik Fund
Kaartjies tekoop teen R200 per kaartjie.
Kontak persoon :
Deon van Zyl
079 8 twee ses 193 vier
Email : deon.gvz@gmail.com

Re: Ebert Ludik Fund (Jag kompetisie)

Posted: Tue Nov 27, 2018 5:28 pm
by naas222
Gaat verseker koop..

Re: Ebert Ludik Fund (Jag kompetisie)

Posted: Tue Nov 27, 2018 5:51 pm
by Varkjagter1
Dankie Naas

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

Re: Ebert Ludik Fund (Jag kompetisie)

Posted: Tue Nov 27, 2018 5:52 pm
by naas222
Ek het email gestuur vir bank besonderhede of gaan jul dit hier plaas?

Sent from my SM-J105F using Tapatalk

Re: Ebert Ludik Fund (Jag kompetisie)

Posted: Tue Nov 27, 2018 5:54 pm
by Varkjagter1
naas222 wrote:Ek het email gestuur vir bank besonderhede of gaan jul dit hier plaas?

Sent from my SM-J105F using Tapatalk
Miskien moet ek maar. Het jou mail geantw maar gaan dalk makliker hier wees.

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

Re: Ebert Ludik Fund (Jag kompetisie)

Posted: Tue Nov 27, 2018 5:55 pm
by Varkjagter1
Middag manne


Kaartjies word soos volg verkoop. 

Stuur jou naam, adres en selfoon nommer vir my sodat ek dit op jou kaartjies kan skryf. Sodra ek bewys van betaling ontvang (jou naam as verwysing) dan scan ek jou kaartjies en stuur aan jou.

Rekening besonderhede: G. Van Zyl. Capitec. Spaarrekening. 1476149699.

Jy is welkom om dit op ander plekke te sit. Elke bietjie help en sal opreg waardeer word. 


Groetnis

Deon



Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

Re: Ebert Ludik Fund (Jag kompetisie)

Posted: Tue Nov 27, 2018 8:46 pm
by Friedland
Stuur asb vir my die bank details

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Ebert Ludik Fund (Jag kompetisie)

Posted: Tue Nov 27, 2018 8:49 pm
by Varkjagter1
Friedland wrote:Stuur asb vir my die bank details

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Rekening besonderhede: G. Van Zyl. Capitec. Spaarrekening. 1476149699.

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

Re: Ebert Ludik Fund (Jag kompetisie)

Posted: Tue Nov 27, 2018 8:59 pm
by BenJacobs
Gaan ook koop,nie vir die jag nie maar om dalk bietjie te help.

Re: Ebert Ludik Fund (Jag kompetisie)

Posted: Tue Nov 27, 2018 9:03 pm
by Varkjagter1
BenJacobs wrote:Gaan ook koop,nie vir die jag nie maar om dalk bietjie te help.
Dankie Ben maar as jy wen gaan jy biltong eet of jy wil of nieImage

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

Re: Ebert Ludik Fund (Jag kompetisie)

Posted: Thu Nov 29, 2018 9:30 am
by .270 Man
Bumb

Re: Ebert Ludik Fund (Jag kompetisie)

Posted: Thu Nov 29, 2018 12:32 pm
by Langeraat
Deon, ek sal ook kaartjies vat ter ondersteuning van Ebert se saak. Ek het epos en bewys van betaling vir jou aangestuur.

Ek glo die Jaracal manne sal hom mooi ondersteun vir hierdie waardige saak. Baie sterkte met julle inisiatief.

Re: Ebert Ludik Fund (Jag kompetisie)

Posted: Thu Nov 29, 2018 12:42 pm
by BenJacobs
Oom ek het nog nie gekoop nie. My studente budget laat dit nog nie toe nie. Sodra ek kan sal ek dit oorbetaal.

Re: Ebert Ludik Fund (Jag kompetisie)

Posted: Fri Nov 30, 2018 10:39 am
by JJV
Ek kort ook die takkode.
Groete
JJ


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Ebert Ludik Fund (Jag kompetisie)

Posted: Fri Nov 30, 2018 1:13 pm
by Varkjagter1
JJV wrote:Ek kort ook die takkode.
Groete
JJ


Sent from my iPhone using Tapatalk
470010

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

Re: Ebert Ludik Fund (Jag kompetisie)

Posted: Fri Nov 30, 2018 2:15 pm
by ruaanb
Kaartjie gekoop. Kom manne as ons 'n geweer so vinnig kon raffle kom ons help die mannnetjie ook.

Re: Ebert Ludik Fund (Jag kompetisie)

Posted: Fri Nov 30, 2018 2:53 pm
by PWV
Ons ondersteun hierdie aksie. Hoop en bid dat die behandeling gaan help.

Re: Ebert Ludik Fund (Jag kompetisie)

Posted: Fri Nov 30, 2018 6:54 pm
by Friedland
Ietsie ingegooi

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Ebert Ludik Fund (Jag kompetisie)

Posted: Sat Dec 01, 2018 7:08 am
by Varkjagter1
ruaanb wrote:Kaartjie gekoop. Kom manne as ons 'n geweer so vinnig kon raffle kom ons help die mannnetjie ook.
More. Wat is jou regte naam en tel nr

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

Re: Ebert Ludik Fund (Jag kompetisie)

Posted: Sat Dec 01, 2018 7:12 am
by ruaanb
pm gestuur

Re: Ebert Ludik Fund (Jag kompetisie)

Posted: Mon Dec 03, 2018 10:07 am
by JJV
Sopas betaling gemaak en PM gestuur vir 2 kaartjies.
JJV


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Ebert Ludik Fund (Jag kompetisie)

Posted: Mon Dec 03, 2018 2:25 pm
by J le Roux
Ek neem ook een, sterkte.

Re: Ebert Ludik Fund (Jag kompetisie)

Posted: Tue Dec 04, 2018 7:45 am
by Varkjagter1
J le Roux wrote:Ek neem ook een, sterkte.
More. Kort jou nommer

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

Re: Ebert Ludik Fund (Jag kompetisie)

Posted: Fri Dec 07, 2018 12:04 pm
by KalahariKlong
Stampie.

Re: Ebert Ludik Fund (Jag kompetisie)

Posted: Thu Feb 07, 2019 11:02 am
by PWV
Volgens die kaartjie, was die sluiting van hierdie kompetisie op 31 Januarie.

Ek raak ongeduldig, want ek wil reelings tref!!! ;)

Is daar al inligting beskikbaar?

Sal ook graag wil weet hoe dit met Ebert gaan.