Page 1 of 4

6.5 creedmoor QL hulp asb.

Posted: Thu Nov 29, 2018 3:54 pm
by JJ777
Hello as iemand dalk my QL vir my howa 6.5 creedmoor asb.

Koeel: Hornady ELD X
Koeel gewig: 143gr
Dop: Lapua
H2O: 3.364 gram
Slagdop: CCI 450 small rifle primer
Tpl: 74.03 mm
Gelaai: 73.03mm
Loop lengte: 24" dik loop
Magneto speed sporter

Lading: gem spoed oor 5 skote

40.5=2536
40.8=2563
41.0=2584
41.2=2600
41.4=2606
41.6=2614
41.8=2647

Baie Dankie

Sent from my EML-L09 using Tapatalk

Re: 6.5 creedmoor QL hulp asb.

Posted: Thu Nov 29, 2018 4:21 pm
by Dale SH
What powder did you use ?

Re: 6.5 creedmoor QL hulp asb.

Posted: Thu Nov 29, 2018 4:24 pm
by JJ777
S365 (029-18)


Sent from my EML-L09 using Tapatalk

Re: 6.5 creedmoor QL hulp asb.

Posted: Thu Nov 29, 2018 4:26 pm
by Dale SH
42.2 grains of this batch
2672 fps at the muzzle
51500 psi

Re: 6.5 creedmoor QL hulp asb.

Posted: Thu Nov 29, 2018 4:28 pm
by Dale SH
JJ777 wrote:S365 (029-18)


Sent from my EML-L09 using Tapatalk
I think that should be Lot 92 not 29

Re: 6.5 creedmoor QL hulp asb.

Posted: Thu Nov 29, 2018 4:32 pm
by JJ777
Yes sorry about that Dale.

Sent from my EML-L09 using Tapatalk

Re: 6.5 creedmoor QL hulp asb.

Posted: Thu Nov 29, 2018 4:46 pm
by JohanvB
Stoot hulle na so 2720 toe..

Re: 6.5 creedmoor QL hulp asb.

Posted: Fri Nov 30, 2018 8:05 am
by JJ777
Dankie Johan ek sal kyk om nader aan daai spoed tekom.

Sent from my EML-L09 using Tapatalk

Re: 6.5 creedmoor QL hulp asb.

Posted: Fri Nov 30, 2018 1:30 pm
by Gawie(13mm)
JohanvB wrote:Stoot hulle na so 2720 toe..
Hoekom sal hy nou so iets wil doen? >:D
Dale gee hom dan nou sy gekalibreerde lading volgens QL! :o

Re: 6.5 creedmoor QL hulp asb.

Posted: Sat Dec 01, 2018 2:48 pm
by jayzet
Stem saam met Gawie. Luister na Dale se voorskrif

Sent from my SM-G930F using Tapatalk

Re: 6.5 creedmoor QL hulp asb.

Posted: Sat Dec 01, 2018 3:00 pm
by JJ777
Baie dankie ja ek wag maar eers om van Dale tehoor dan sal ek sien wat ek moet maak.

Sent from my EML-L09 using Tapatalk

Re: 6.5 creedmoor QL hulp asb.

Posted: Sat Dec 01, 2018 3:20 pm
by Dale SH
JJ777 wrote:Baie dankie ja ek wag maar eers om van Dale tehoor dan sal ek sien wat ek moet maak.

Sent from my EML-L09 using Tapatalk
?
What are you waiting to hear about ?

Re: 6.5 creedmoor QL hulp asb.

Posted: Sat Dec 01, 2018 3:30 pm
by JJ777
Hi Dale, what QL says about the node is and whats speed I need to get.

This is only if you able to help.

Thanks

Sent from my EML-L09 using Tapatalk

Re: 6.5 creedmoor QL hulp asb.

Posted: Sat Dec 01, 2018 3:31 pm
by Dale SH
See post no 4 above

Re: 6.5 creedmoor QL hulp asb.

Posted: Sat Dec 01, 2018 3:32 pm
by JJ777
Dale your message about the speed only appeared now.

Thank you for the help

Sent from my EML-L09 using Tapatalk

Re: 6.5 creedmoor QL hulp asb.

Posted: Sat Dec 01, 2018 3:32 pm
by Dale SH
Dale SH wrote:42.4 grains of this batch
2672 fps at the muzzle
51500 psi
This one

Re: 6.5 creedmoor QL hulp asb.

Posted: Sat Dec 01, 2018 4:02 pm
by JJ777
Yes I couldn't understand what the guys is talking about. Haha

I wil load it and let you know thanks Dale.

Sent from my EML-L09 using Tapatalk

Re: 6.5 creedmoor QL hulp asb.

Posted: Sat Dec 01, 2018 4:10 pm
by Gbyleveldt
Gawie(13mm) wrote:
JohanvB wrote:Stoot hulle na so 2720 toe..
Hoekom sal hy nou so iets wil doen? >:D
Dale gee hom dan nou sy gekalibreerde lading volgens QL! :o
Snaaks want dit is die spoed wat ek met 140gn Nosler CC hardloop en groepeer die beste daar. Per toeval gee QL ‘n spoed van 2735fps vir my 24” loop.

Wil nie stry optel nie, ek wonder maar net hoekom QL amper 50fps stadiger aandui vir ‘n 3gr swaarder koeel?

Re: 6.5 creedmoor QL hulp asb.

Posted: Sat Dec 01, 2018 4:23 pm
by Apie
Gbyleveldt wrote:
Gawie(13mm) wrote:
JohanvB wrote:Stoot hulle na so 2720 toe..
Hoekom sal hy nou so iets wil doen? >:D
Dale gee hom dan nou sy gekalibreerde lading volgens QL! :o
Snaaks want dit is die spoed wat ek met 140gn Nosler CC hardloop en groepeer die beste daar. Per toeval gee QL ‘n spoed van 2735fps vir my 24” loop.

Wil nie stry optel nie, ek wonder maar net hoekom QL amper 50fps stadiger aandui vir ‘n 3gr swaarder koeel?
Dit gaan oor die projektiel se gewig Plus die betrokke lot kruit se brandtempo.

Dit werk min of meer so dat as jou lot kruit bietjie vinniger brand jou nodespoed bietjie afneem en andersom.



Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: 6.5 creedmoor QL hulp asb.

Posted: Sat Dec 01, 2018 4:32 pm
by Gbyleveldt
Eish Apie, ek verstaan nie jou antwoord nie. Heel moontlik onkunde...

Soos ek verstaan is nodespoed ‘n funksie van looplengte alleenlik? Jou manipuleer jou barreltime om op die nodespoed te kom deur middel van kruit lading, koeelgewig en dravlak van die koeel?

Help ‘n ou reg hier man asb.

Re: 6.5 creedmoor QL hulp asb.

Posted: Sat Dec 01, 2018 5:45 pm
by JohanvB
JJ777, jy vat te lank!! Skiet die blerrie koeëls jong!!

Re: 6.5 creedmoor QL hulp asb.

Posted: Sun Dec 02, 2018 9:16 am
by Hansieslim
Ek wil iets sê, maar ek gaan nie.
Ek stem saam met JohanvB ..waar hy sê JJ77 moet nou die goed skiet, want ons almal wag vir jou uitslae. JJ777, plaas asb fotos van jou teiken as jy kan asb. As jy kan ook asb van 'n lading wat so 30fps en 50fps vinniger is. Daar is 'n moontlikheid dat dit 'n interessante gesprek kan uitlok...
Groetnis

Re: 6.5 creedmoor QL hulp asb.

Posted: Sun Dec 02, 2018 9:43 am
by JohanvB
JJ777 wrote:Hello as iemand dalk my QL vir my howa 6.5 creedmoor asb.

Koeel: Hornady ELD X
Koeel gewig: 143gr
Dop: Lapua
H2O: 3.364 gram
Slagdop: CCI 450 small rifle primer
Tpl: 74.03 mm
Gelaai: 73.03mm
Loop lengte: 24" dik loop
Magneto speed sporter

Lading: gem spoed oor 5 skote

40.5=2536
40.8=2563
41.0=2584
41.2=2600
41.4=2606
41.6=2614
41.8=2647

Baie Dankie

Sent from my EML-L09 using Tapatalk
Wat is jou dop lengte ??

Re: 6.5 creedmoor QL hulp asb.

Posted: Sun Dec 02, 2018 1:11 pm
by JJ777
JohanvB wrote:
JJ777 wrote:Hello as iemand dalk my QL vir my howa 6.5 creedmoor asb.

Koeel: Hornady ELD X
Koeel gewig: 143gr
Dop: Lapua
H2O: 3.364 gram
Slagdop: CCI 450 small rifle primer
Tpl: 74.03 mm
Gelaai: 73.03mm
Loop lengte: 24" dik loop
Magneto speed sporter

Lading: gem spoed oor 5 skote

40.5=2536
40.8=2563
41.0=2584
41.2=2600
41.4=2606
41.6=2614
41.8=2647

Baie Dankie

Sent from my EML-L09 using Tapatalk
Wat is jou dop lengte ??
48.46mm

Sent from my EML-L09 using Tapatalk

Re: 6.5 creedmoor QL hulp asb.

Posted: Sun Dec 02, 2018 4:59 pm
by JohanvB
Dale SH wrote:42.4 grains of this batch
2672 fps at the muzzle
51500 psi
Hi Dale

Could you pse give us a screen shot of QL with the result you got.

Thanks

Johan