Page 1 of 1
Freelander
Posted: Sun Oct 23, 2011 7:49 pm
by Christo
Wie ry van die eerste modelle Freelanders ?
Ek het 'n "Loadspace cover" wat uitgehaal was destyds, hy is nog "nuut" Grys kleur. As jy 'n Freelander ry en joune is klaar kan ek jou dalk help met 'n cover.
Re: Freelander
Posted: Sun Feb 26, 2012 11:01 am
by Christo
Niemand nie?
Re: Freelander
Posted: Sun Feb 26, 2012 11:14 am
by blaser
Glo nie daar is meer wat nog loop nie
Re: Freelander
Posted: Mon Feb 27, 2012 2:12 pm
by Christo Els
Het hulle al ooit geloop

Re: Freelander
Posted: Thu Jan 31, 2013 10:20 pm
by morne smith
Al loop wat hulle gedoen het was loop staan
Re: Freelander
Posted: Fri Feb 01, 2013 9:03 am
by PWV
Christo wrote:
Wie ry van die eerste modelle Freelanders ?
Die ouens wat ek ken wat een van hulle het, ry nie. Hulle staan!
Re: Freelander
Posted: Tue Mar 12, 2013 1:17 pm
by Ferdi
Hi
Sal dit vir 'n D1 pas en is dit nog beskikbaar?
Groete
Ferdi
Re: Freelander
Posted: Tue Mar 12, 2013 8:36 pm
by Christo
Heel eerstes. Weet nie van D1 dinge nie.