Page 1 of 1
Eerste dagroep
Posted: Mon Oct 24, 2011 8:58 am
by SmitH
Het Saterdagoggend naby n nes wat die plaaswerkers vir my gewys het gaan roep.Het die voertuig so + - 800m van die nes gelos en verder geloop die skiet spasie was maar klein spekboom baie dig . Het die roeper sommer aan n tak gehang en so 30m verder agter n spekboom gaan staan speel toe klein hasie na so 30sek kom die teef uit die bos gestorm reguit na die roeper na + - 40sek is alles verby
.
Re: Eerste dagroep
Posted: Mon Oct 24, 2011 9:12 am
by Geno
Netjies SmitH!
Ek het sommer jou link reggemaak vir die foto.
[img width=560 height=420]
http://i1129.photobucket.com/albums/m50 ... 011061.jpg[/img]
Groete,
Eugene
Re: Eerste dagroep
Posted: Mon Oct 24, 2011 9:23 am
by SmitH
Dankie Geno gewonder hoekom hy die foto wou laai nie
Re: Eerste dagroep
Posted: Mon Oct 24, 2011 9:24 am
by Geno
Jy moet op "IMG Code" klik om die foto se link reg op die forum te sit.
Groete,
Eugene
Re: Eerste dagroep
Posted: Mon Apr 02, 2012 10:08 am
by James Wright
welgedaan Smit!
Re: Eerste dagroep
Posted: Mon Apr 02, 2012 10:29 am
by BLOK
As n jakkals so op n dagroep inkom is dit seker een van die lekkerste adrenalien rushes wat mens kan kry. Ek het nou al n hele paar so laatmiddag omgedop en elkekeer is dit lekker soveel meer interresant as in die nag.
Mooi gedoen