Page 1 of 1
Nightforce Ultralight of Tier One ringe?
Posted: Wed Dec 12, 2018 12:58 pm
by Eight
Watter van bogenoemde ringe is die beste? Nightforce is so R1000 goedkoper. Dis vir n langafstand geweer met Busnell DMR 2 scope.
Re: Nightforce Ultralight of Tier One ringe?
Posted: Wed Dec 12, 2018 2:12 pm
by Arnold
As ek die geld het koop ek eerder die Tier One ringe.
Ek het albei en die Tier One is vir my n beter produk.
Re: Nightforce Ultralight of Tier One ringe?
Posted: Wed Dec 12, 2018 3:42 pm
by jankraay
Arnold wrote:As ek die geld het koop ek eerder die Tier One ringe.
Ek het albei en die Tier One is vir my n beter produk.
Ek stem. Het self net Tier One ringe en dit is elke sent werd.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Nightforce Ultralight of Tier One ringe?
Posted: Wed Dec 12, 2018 4:57 pm
by ruaanb
Tier One
Re: Nightforce Ultralight of Tier One ringe?
Posted: Wed Dec 12, 2018 8:55 pm
by Joe308
Tier One
Re: Nightforce Ultralight of Tier One ringe?
Posted: Wed Dec 12, 2018 9:32 pm
by JPS
Ditto vir die tier One
Re: Nightforce Ultralight of Tier One ringe?
Posted: Fri Dec 14, 2018 9:06 am
by Eight
Lyk my dit sal dan Tier one moer wees!