Page 1 of 1

Hy het ‘n plan

Posted: Wed Dec 12, 2018 10:55 pm
by theedge
Lukas 2:10

En die engel sê vir hulle: Moenie vrees nie, want kyk, ek bring julle ‘n goeie tyding van groot blydskap wat vir die hele volk sal wees.’

- Daar is vir elkeen van ons Goeie Nuus.
- Die Goeie Nuus is dat God ons nie vergeet of verlaat het nie.
- Hy het ‘n plan, net soos wat Hy al daardie jare gelede gehad het toe Hy Sy Seun gestuur het.
- Sy plan is dat ons Sy vreugde in ons harte en lewens as ‘n daaglikse realiteit sal ken.

Re: Hy het ‘n plan

Posted: Thu Dec 13, 2018 6:20 am
by jdpretorius
Amen
dankie

Sent from my SM-G570F using Tapatalk

Re: Hy het ‘n plan

Posted: Thu Dec 13, 2018 6:27 am
by 6mmMusgrave
Baie dankie. Amen

Re: Hy het ‘n plan

Posted: Thu Dec 13, 2018 7:39 am
by EtienneA
Dankie. Amen.

Re: Hy het ‘n plan

Posted: Thu Dec 13, 2018 5:28 pm
by partner
Waardeer. Baie Dankie.