Page 1 of 1

Sy kosbare Seun is hier vir jou

Posted: Thu Dec 13, 2018 3:01 pm
by theedge
Galasiërs 4:4

‘Maar toe die volheid van die tyd gekom het, het God sy Seun uitgestuur…’

- Van die begin van tyd af het die Here ‘n plan vir ons toekoms gehad.
- Hy is die enigste een wat weet presies wat ons nodig het en wanneer ons dit nodig het.
- Dit is nooit te laat of te vroeg nie, Sy tydsberekening is altyd volmaak.
- Hierdie is die regte tyd vir jou en Sy kosbare Seun is hier vir jou!

Re: Sy kosbare Seun is hier vir jou

Posted: Thu Dec 13, 2018 3:10 pm
by 6mmMusgrave
Baie dankie vir dit altyd iets om oor te dink. Amen

Re: Sy kosbare Seun is hier vir jou

Posted: Thu Dec 13, 2018 5:30 pm
by partner
Baie dankie vir elke dagstukkie.

Re: Sy kosbare Seun is hier vir jou

Posted: Thu Dec 13, 2018 6:49 pm
by Rem
Dankie!

Sent from my SM-G960F using Tapatalk

Re: Sy kosbare Seun is hier vir jou

Posted: Fri Dec 14, 2018 6:58 am
by EtienneA
Dankie hiervoor.