Page 1 of 1

Elke begin is ‘n gawe van die Here aan ons

Posted: Thu Dec 27, 2018 7:05 pm
by theedge
Hebreërs 1:10

‘U, o Here, het in die begin die aarde gegrondves en die hemele is werke van u hande.’

- Elke begin is ‘n gawe van die Here aan ons.
- Elke jaar is ‘n nuwe begin en elke dag ‘n vars begin.
- Die Here het die fondasie gelê en die verhoog gestel.
- Ons kan eenvoudig net die toekoms ingaan, wetende dat Hy alreeds daar is.

Re: Elke begin is ‘n gawe van die Here aan ons

Posted: Thu Dec 27, 2018 9:14 pm
by EtienneA
Amen.

Re: Elke begin is ‘n gawe van die Here aan ons

Posted: Thu Dec 27, 2018 9:32 pm
by 6mmMusgrave
Dankie Amen

Re: Elke begin is ‘n gawe van die Here aan ons

Posted: Fri Dec 28, 2018 8:18 am
by .270 Man
Amen dankie

Sent from my LM-G710 using Tapatalk

Re: Elke begin is ‘n gawe van die Here aan ons

Posted: Fri Dec 28, 2018 3:04 pm
by TFDADD
Baie dankie vir spesifiek hiervoor:
- Ons kan eenvoudig net die toekoms ingaan, wetende dat Hy alreeds daar is.
Nog 'n bevestiging van Sy alomteenwoordigheid met ons, waar ookal - http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=96&t=69061

Re: Elke begin is ‘n gawe van die Here aan ons

Posted: Fri Dec 28, 2018 7:26 pm
by Willem Grobler
- Ons kan eenvoudig net die toekoms ingaan, wetende dat Hy alreeds daar is.[/quote]

Die uitdaging vir elkeen van ons is om dit te GLO EN REGTIG ONS EIE te maak... baie dankie

Re: Elke begin is ‘n gawe van die Here aan ons

Posted: Wed Jan 09, 2019 4:18 pm
by partner
Dankie vir nog n dagtukkie.