Page 1 of 1

Kabeljou op lewendige harder Kleinbrak Rivier

Posted: Sat Dec 29, 2018 9:33 pm
by wynis
Ek het hierdie meneer op die 26ste gevang so teen 7uur die oggend soos wat die gety van hoog na laag gedraai het. Lewendige harder ge”slide” en binne 10 minute to sing die katrol.
Vis of bok, jag is darem lekker!



Sent from my iPad using Tapatalk//uploads.tapatalk-cdn.com/20181229/2ce20e153c4875e5f0e1e5e904a6b21d.jpg

Re: Kabeljou op lewendige harder Kleinbrak Rivier

Posted: Sat Dec 29, 2018 10:08 pm
by Jurgen Visser
Lekker ja , mooi kabeljou

Re: Kabeljou op lewendige harder Kleinbrak Rivier

Posted: Sat Dec 29, 2018 10:44 pm
by Blitzzz
Lekker!!! Mooi kabeljou. Ek neem aan jy het geslide op die strand. Bly darem lekker.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Kabeljou op lewendige harder Kleinbrak Rivier

Posted: Sat Dec 29, 2018 10:48 pm
by joe rocket
Wanneer die vis byt is dit beter as seks want dit gou Langer. ;D Mooi vissie.

Re: Kabeljou op lewendige harder Kleinbrak Rivier

Posted: Sun Dec 30, 2018 8:07 am
by wynis
Blitzzz wrote:Lekker!!! Mooi kabeljou. Ek neem aan jy het geslide op die strand. Bly darem lekker.
Nee ek was in ‘n Bree deal van die rivier by die N2 se brug en wou by diep gat uitkom aan ander kant van rivier. Het “grapple” sinker gegooi vir distansie en toe harder ge”slide”.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Sent from my iPad using Tapatalk

Re: Kabeljou op lewendige harder Kleinbrak Rivier

Posted: Sun Dec 30, 2018 8:10 am
by wynis
joe rocket wrote:Wanneer die vis byt is dit beter as seks want dit gou Langer. ;D Mooi vissie.
ImageImage


Sent from my iPad using Tapatalk

Re: Kabeljou op lewendige harder Kleinbrak Rivier

Posted: Sun Dec 30, 2018 8:53 am
by Maroelas
joe rocket wrote:Wanneer die vis byt is dit beter as seks want dit gou Langer. ;D Mooi vissie.
Lyk my jys maar sleg met slaapkamerrugby!