Page 1 of 1

Kort 12 Br haelgeweer patroon

Posted: Mon Oct 24, 2011 8:55 pm
by Spanner
Kort 12 Br haelgeweer patroon

Kan iemand meer info verskaf oor die patroon?  Ek dink dis dalk deur Swartklip gemaak as ek na die headstamp kyk.  Die dop is van karton gemaak met rolkrimp.  Die hele lengte is 35.6mm lank.  Ek wil dit nie beskadig om dit oop te maak om te kyk wat in die dop gelaai is nie.  Enige idees, manne ?

[img width=560 height=420]http://i776.photobucket.com/albums/yy50 ... /12Br2.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i776.photobucket.com/albums/yy50 ... /12BR1.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i776.photobucket.com/albums/yy50 ... d/12Br.jpg[/img]

Re: Kort 12 Br haelgeweer patroon

Posted: Tue Oct 25, 2011 6:54 am
by Beyers
Dis 'n blank

Ek dink die afr is knalpatroon.

Ons het dit met field trials gebruik om 'n skoot te skiet wanneer die hond point en die voels opgejaag word om te toets of die hond vir die skoot bang is en of die hond "drop to shot"

Die ander field trial manne sal beter weet
Beyers

Re: Kort 12 Br haelgeweer patroon

Posted: Tue Oct 25, 2011 7:11 am
by blaser
net soos beyers daar se

Re: Kort 12 Br haelgeweer patroon

Posted: Tue Oct 25, 2011 4:33 pm
by Spanner
Dankie manne - dit los my raaisel op.