Page 1 of 1
Stilbaai
Posted: Mon Jan 07, 2019 11:21 am
by Nico de Jager
IMG-20190107-WA0002.jpg
IMG-20190107-WA0002.jpg
Ek ook darm n lyntjie nat gemaak.
Re: Stilbaai
Posted: Mon Jan 07, 2019 12:45 pm
by honda2
Lekker vet kraker daai! Geluk!
Sent from my SM-A530F using Tapatalk
Re: Stilbaai
Posted: Mon Jan 07, 2019 1:12 pm
by Nico de Jager
Re: Stilbaai
Posted: Mon Jan 07, 2019 1:15 pm
by henried
Te lekker.
Op watter aas het jy daai kraker gekry?
Re: Stilbaai
Posted: Mon Jan 07, 2019 1:28 pm
by Nico de Jager
Kraker op siffie gevang.
Re: Stilbaai
Posted: Mon Jan 07, 2019 6:40 pm
by Nico de Jager
Jis manne, ek het daai kraker op siffie gevang. Ek wil net sĂȘ dat dit onwettig is om n siffie (venus ear) uit te haal. Die verbod op siffies gaan bloot oor die feit dat perlemoensmokkelaars siffies gebruik as n verskoning om ondermaat perlemoen te ontgin.
By ons is nie rerig perlemoen of smokkelaars nie. So met laagwater as jy op die klippe is en jy sien n siffie, dan haak ons hom aan. As siffies skaars of bedreigd was sou ek dit nie doen.
Maar ja, dit bly onwettig.
Dankie vir die manne wat my in n goeie gees gewaarsku het, maar as ek nou my post verander, dan lieg ek vir henried.
Groete
Nico
Re: Stilbaai
Posted: Mon Jan 07, 2019 7:11 pm
by henried
Vriend van my het Des twee gekry by Gourits, een op krap ander een op Arikreukel, 7 en 8kg.
https://www.facebook.com/77764758591650 ... 850602141/
Re: Stilbaai
Posted: Wed Jan 09, 2019 8:10 am
by Vlakvark Soldaat
Mooi vangste Nico!
Ek dink om erens deur die jaar weer te gaan probeer. Desembers is eintlik mal met al die vakansie gangers (sluit myself in)...