Page 1 of 1

Remington 870 Magnum Mahala

Posted: Tue Oct 25, 2011 5:53 pm
by G-force
Ek het gister my "nuwe" shottie gaan optel in Potch op n stoorpermit.
n Vriend wat n hele ruk terug Kanada toe getrek het het hom persent vir my gegee.Ek laat nie so n kaans verby gaan nie en ry dadelik Potch toe en gaan haal hom sonder om sy toestand te weet nie.Wel al wat ek kan se is BAIE DANKIE DEON ou maat...hy is perfek opgepas al le hy n jaar of so by die polisie.Ek gaan lekker 3gun shoots met die gun kan doen.
[img width=560 height=185]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... C03241.jpg[/img]
[img width=560 height=372]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... C03243.jpg[/img]

Re: Remington 870 Magnum Mahala

Posted: Wed Oct 26, 2011 8:59 am
by Geno
Jislaaik,
daai is 'n bul van 'n haelgeweer! Deon was jou baie goedgesind!

Re: Remington 870 Magnum Mahala

Posted: Wed Oct 26, 2011 9:05 am
by Musgrave
Wat `n p?l!!  :D Geluk met die nuwe aankomeling!

Re: Remington 870 Magnum Mahala

Posted: Wed Oct 26, 2011 9:58 am
by SV MAD (Henk)
Baie nice, baie jaloers! Baie baie geluk!