QL hulp vir 308 NM
Posted: Sun Jan 20, 2019 5:55 pm
Soek graag hulp by die QL manne. Of die manne wat hul eie programme skryf!
Loop 58.5 cm.
Maks patroonlengte 85.5 mm
Gelaaide patroonlengte 84.6 mm
Koeel is die Sierra 180 gn SBT
S385 batch 17 van 2018, var -0.6%.
Dopkapasiteit 90.5 gn H2O na gevuur is
68 gn lading lewer 2785 vps op krono 15 voet weg
70 grein lewer 2835 vps.
68 gn lading se ES was baie minder as 70 gn lading - 8 vs 40.
Hoop dis al die benodigde info.
Dankie by voorbaat.
Loop 58.5 cm.
Maks patroonlengte 85.5 mm
Gelaaide patroonlengte 84.6 mm
Koeel is die Sierra 180 gn SBT
S385 batch 17 van 2018, var -0.6%.
Dopkapasiteit 90.5 gn H2O na gevuur is
68 gn lading lewer 2785 vps op krono 15 voet weg
70 grein lewer 2835 vps.
68 gn lading se ES was baie minder as 70 gn lading - 8 vs 40.
Hoop dis al die benodigde info.
Dankie by voorbaat.