Page 1 of 1

Vlakvark jagte.

Posted: Tue Jan 22, 2019 3:50 pm
by william007
Goeie dag
Ek wil net so biekie hoor of daar manne is wat belangstel in vlakvark jagte. Ons het hierdie jaar n klomp vlakvarke hier. sien baie sog met klienjies. Ook baie beer varke.

Die jag is as volg. Waterval safaris.
Die jag is vir April maand. Die datums is 8 tot 12 April 2019.
24 tot 28 April 2019.
Enige grote vlakvark R20 per kg. (geslagte gewig)
Min van 3 varke per persoon.

Akkomodasie R750 pppd. Sluit in - slaap,hout,koelkammer, gids,slag.
Akkomodasie is slegs vir 4 jagters.

Jag bakkie R800 per dag.

uit gesluit - oggend , middag , aand ete.Ys,
drinkgoed.
Om jag te boek is daar deposito betaalbaar.

Groete.

Re: Vlakvark jagte.

Posted: Tue Jan 22, 2019 4:51 pm
by DWB
As jy nou nader was het ek en ñ pel jou permanent gepla!

Re: Vlakvark jagte.

Posted: Tue Jan 22, 2019 5:41 pm
by Geno
Ek stel belang.
Kan ek my eie bakkie gebruik?
Kan man boogjag uit hides?
Self catering opsie?

Re: Vlakvark jagte.

Posted: Tue Jan 22, 2019 6:03 pm
by william007
Hello Geno.
Nee ongelukig kan jy nie eie bakkie gebruik nie, as jy voorsit jag gaan doen (hide) dan hoef jy nie die bakkie te gebruik nie.
Daai prys is vir self sorg.
Ons het n hide by water gat. Ons is nie groot op die boog jag nie, maar , daar is plekke, En daar is baie water gate.

Re: Vlakvark jagte.

Posted: Tue Jan 22, 2019 6:18 pm
by LeRoy
Is daardie jou enigste datums?

Ons soek 24 varke minimum, vier skuts met gades.

Re: Vlakvark jagte.

Posted: Tue Jan 22, 2019 7:13 pm
by william007
Goeie naand Leroy
ongelukig ja, ons is die res van die datums vol met jagte.
Na wat se datum het julle gekyk. Ons kan ook net 4 mense akkomodeer.

Re: Vlakvark jagte.

Posted: Wed Jan 23, 2019 12:29 pm
by LeRoy
18-21 Julie.
Ons gaan reeds April springbokke skiet.

Re: Vlakvark jagte.

Posted: Thu Jan 24, 2019 6:48 am
by william007
Ek loer gou daai datum. Of hy nog oop is.

Re: Vlakvark jagte.

Posted: Tue Jan 29, 2019 1:01 pm
by william007
Ek het vir jou pm gestuur.

Re: Vlakvark jagte.

Posted: Wed Feb 06, 2019 4:35 pm
by william007
Vlakvark jagte vol geboek
dankie.