Buffel bulle beskikbaar vir jag. 2019
Posted: Wed Jan 23, 2019 11:49 am
Goeie dag
Hier is n paar buffel bulle beskikbaar vir jag. Hulle verskil maar van grote loop in 6000 hektaar.
Hulle is beskikbaar vir jag , of Outfitters met kliente.
Julle kan my mail stuur by william@botlierskopstudgame.co.za vir meer inligting en pryse.
Hier is so paar fotos van die bulle.