Page 1 of 1

Mossberg 500AT

Posted: Tue Jan 29, 2019 5:39 pm
by RevA
Goeie middag,

Ek het vandag by 'n wapen winkel se kluis ingeloop en so meneer raakgesien en was dadelik mal daaroor. Ek kon nie anders as om dit te koop nie.
Ek wil graag hoor by enige iemand wat so een het of gehad het, watter kwessies het hulle, enige iets waarvoor hul sensitief is of mee sukkel?

Nie buyersremorse nie, maar poging om te leer en aan te pas.

Re: Mossberg 500AT

Posted: Tue Jan 29, 2019 7:06 pm
by ThinusS
Ek het met so Mossberg groot geword en het baie duiwe, eende, tarentale en fisante met hom geskiet oor 'n tydperk van 20 jaar. Die geweer het egter heelwat tyd by geweersmede deurgebring agv probleme met die uittrek van doppe, 'n probleem wat nooit 100% opgelos is nie. Ons het maar altyd 'n .410 patroon saamgedra om voor by die loop in te gooi indien 'n dop vasgesteek het.

Re: Mossberg 500AT

Posted: Tue Jan 29, 2019 7:14 pm
by RevA
ThinusS wrote:Ek het met so Mossberg groot geword en het baie duiwe, eende, tarentale en fisante met hom geskiet oor 'n tydperk van 20 jaar. Die geweer het egter heelwat tyd by geweersmede deurgebring agv probleme met die uittrek van doppe, 'n probleem wat nooit 100% opgelos is nie. Ons het maar altyd 'n .410 patroon saamgedra om voor by die loop in te gooi indien 'n dop vasgesteek het.
Ek sal seker maak om een byderhand te hou. Dankie

Re: Mossberg 500AT

Posted: Tue Nov 05, 2019 1:51 pm
by Benna7
Middag Rev. Dis nou al amper i jaar na die oorspronklike post. Jy het al seker ook die geweer in jou besit. Ekt ook so een(net met i opvou kolf). Die probleem met extraction het ek agter gekom le by die patrone. Eers gedink daar is groot vout. Op die ou einde agtergekom dis i sekere maak patrone wat hy nie wil uittrek. Wil niks/niemand slegmaak nie so gaan net se dis i oranje doppie. Verder niks voute

Sent from my SM-G930F using Tapatalk

Re: Mossberg 500AT

Posted: Tue Nov 05, 2019 4:01 pm
by RevA
Benna7 wrote:Middag Rev. Dis nou al amper i jaar na die oorspronklike post. Jy het al seker ook die geweer in jou besit. Ekt ook so een(net met i opvou kolf). Die probleem met extraction het ek agter gekom le by die patrone. Eers gedink daar is groot vout. Op die ou einde agtergekom dis i sekere maak patrone wat hy nie wil uittrek. Wil niks/niemand slegmaak nie so gaan net se dis i oranje doppie. Verder niks voute

Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Baie dankie!

Re: Mossberg 500AT

Posted: Tue Mar 24, 2020 4:45 pm
by RevA
Benna7 wrote: Tue Nov 05, 2019 1:51 pm Middag Rev. Dis nou al amper i jaar na die oorspronklike post. Jy het al seker ook die geweer in jou besit. Ekt ook so een(net met i opvou kolf). Die probleem met extraction het ek agter gekom le by die patrone. Eers gedink daar is groot vout. Op die ou einde agtergekom dis i sekere maak patrone wat hy nie wil uittrek. Wil niks/niemand slegmaak nie so gaan net se dis i oranje doppie. Verder niks voute

Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Jy was reg, die ander patrone sit nie sover ek kan agterom vas nie. Baie dankie vir die raad

Re: Mossberg 500AT

Posted: Tue Mar 24, 2020 5:16 pm
by Benna7
RevA wrote:
Benna7 wrote: Tue Nov 05, 2019 1:51 pm Middag Rev. Dis nou al amper i jaar na die oorspronklike post. Jy het al seker ook die geweer in jou besit. Ekt ook so een(net met i opvou kolf). Die probleem met extraction het ek agter gekom le by die patrone. Eers gedink daar is groot vout. Op die ou einde agtergekom dis i sekere maak patrone wat hy nie wil uittrek. Wil niks/niemand slegmaak nie so gaan net se dis i oranje doppie. Verder niks voute

Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Jy was reg, die ander patrone sit nie sover ek kan agterom vas nie. Baie dankie vir die raad
Plesier. Bly ek kon jou die frustrasie/geld spaar

Sent from my SM-G930F using Tapatalk