Page 1 of 1

Hy vir ons vrede

Posted: Tue Jan 29, 2019 9:41 pm
by theedge
Johannes 14:27

‘Vrede laat Ek vir julle na, my vrede gee Ek aan julle; nie soos die wêreld gee, gee Ek aan julle nie. Laat julle harte nie ontsteld word en bang wees nie.’

- Die Bybel sê ‘Hy is ons vrede’.
- Toe ons Verlosder gebore is, het Hy vir ons vrede gebring en toe Hy weggegaan het, het Hy vir ons vrede gegee.
- Hy het vrede in jou hart en gedagtes as die doel vir jou lewe beplan.
- Moet dus nie bekommerd, bang of belas wees nie, Hy sal vir jou sorg.

Re: Hy vir ons vrede

Posted: Tue Jan 29, 2019 9:50 pm
by 6mmMusgrave
Baie dankie soos altyd iets om na te dink. Amen

Re: Hy vir ons vrede

Posted: Tue Jan 29, 2019 10:08 pm
by Jurgen Visser
Baie dankie vir die een

Re: Hy vir ons vrede

Posted: Tue Jan 29, 2019 10:18 pm
by .270 Man
Amen en dankie

Sent from my LM-G710 using Tapatalk

Re: Hy vir ons vrede

Posted: Wed Jan 30, 2019 6:20 am
by jdpretorius
Amen
Dankie

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

Re: Hy vir ons vrede

Posted: Wed Jan 30, 2019 6:30 am
by jdpretorius
Ek weet nie hoekom of dalk vir wie dit op my hart geplaas is om die hier by te voeg nie.

"Nou wil ek julle net raad gee om julle te help. Julle was verlede jaar nie alleen die eerste wat iets gedoen het nie, julle was ook die eerste wat gewillig was om iets te doen. Maak die werk nou ook klaar. Die ywer om uit julle beskikbare middele die insameling af te handel, moet net so groot wees as die gewilligheid waarmee julle dit begin het. As die goeie wil daar is en iemand gee volgens wat hy het, neem God die gawe aan. Hy verwag nie van hom wat hy nie het nie. Ek bedoel nie dat julle gebrek moet ly om ander te kan help nie; maar sodat daar ewewig sal wees, moet julle wat nou oorvloed het, dié help wat gebrek ly. Dan, as hulle weer oorvloed het en julle gebrek ly, kan hulle julle weer help. So kom daar ewewig. Daar staan ook geskrywe: “Dié met baie, het nie te veel gehad nie, en dié met 'n bietjie, nie te min nie.”
2 KORINTIËRS 8:10-15

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

Re: Hy vir ons vrede

Posted: Wed Jan 30, 2019 7:24 am
by EtienneA
Dankie hiervoor. Amen

Re: Hy vir ons vrede

Posted: Wed Jan 30, 2019 10:36 am
by Omnia
Baie dankie

Re: Hy vir ons vrede

Posted: Thu Jan 31, 2019 4:09 pm
by partner
Dankie weer vir mooi dagstukkie.