Page 1 of 1

ALRHA 2018 Resultate

Posted: Sun Feb 03, 2019 9:35 am
by jankraay
More almal

Ek is jammer ek gaan die resultate net so oorlaai soos dit vir my aangestuur is. Dit is direk na die dag op FB gesit.

Ek sal met die res van die bestuur praat en kom verslag lewer na elke skiet dag en seker maak alles word hier met julle gedeel.

Following our fun shoot yesterday at Ballistic Beast, we had our year end prize giving. We firstly want to thank each and every shooter who joined us through the year. The shooting days are getting busier and busier and more and more competitive. Congratulations goes out to the following persons and teams:

Junior Shooter of the year:
Xander Harmse

Long Range Varmint:
3rd Place - Marc van der Merwe
2nd Place - Morne Van Der Merwe
1st Place - Robbie Lishman

Long Range Hunters:
3rd - ALRHA Derdes Eugene Harmse and DJ Van Der Linde
2nd - Team Moneyshot Jacques Theron and Siebert Noeth
1st - Team CMH Marko Matakovic and Sarel Marais

Individual Shooter of the year:
3rd Place - Sarel Marais
2nd Place - Marko Matakovic
1st Place - Jan Kraay

Well done to the winners and we look forward to a very competitive year next year. Dates will be communicated soon.

Hier is n “link” na die Alrha Groep waar inligtig per Whatsapp deurgestuur word. Net die Admins kan boodskappe daar plaas en dit is nie net nog n poef praat groep nie:

https://chat.whatsapp.com/C9VuyIRgEIyL1PpfIjGKiv

Vir die wat op die rekenaar werk stuur vir my n boodskap op whatsapp na 072 304 3238 en dan stuur ek die link vir julle.

Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: ALRHA 2018 Resultate

Posted: Sun Feb 03, 2019 3:28 pm
by Frederik
Netjies manne!
Geluk Marc met 2de plek.