Probleem met spitfire
Posted: Thu Oct 27, 2011 8:49 pm
Naand Manne.
Ek hoop van julle kan my dalk help.
Ek het my spitfire se klanke na my pc toe gecopy.
en toe die kaartjie na fat32 toe geformat.
As ek nou die nuwe klanke na die kaartjie toe copy paste
kry ek hulle nie na die remote toe gelaai nie.
Ek doen alles soos die boekie se,maar die remote bly se net
transfer mode daar gebeer niks anders nie.
as ek dan die caller afsit met die draad gekopel gee hy my die opsie om die calls
te send,maar daar verskyn niks op die remote nie.
Ek het selfs al die calle wat daar opwas weer terug gelaai maar niks werk nie.
Ek het n nuwe draad ook al gaan koop.
Help asb,eks al lekker verstreurd met die ding
Dankie Naas