Page 1 of 1

Legionnaire maak weer so

Posted: Wed Feb 13, 2019 8:42 am
by Arnold
Ek het weer vir Ben gevra ek soek iets spesiaal en hy het my mooi gehelp om presies te kry wat ek soek.
Nadat ek die Gun Warrior shorty gekry het is die mates na Ben toe om die jassie klaar te maak.

https://scontent-jnb1-1.xx.fbcdn.net/v/t1.0-9/51710810_10161539448605341_5239317200073916416_o.jpg?_nc_cat=102&_nc_ht=scontent-jnb1-1.xx&oh=c4b97723497a3866c1597963aa9ae091&oe=5CF84B09
https://scontent-jnb1-1.xx.fbcdn.net/v/t1.0-9/52366977_10161539448635341_5949393891034660864_o.jpg?_nc_cat=100&_nc_ht=scontent-jnb1-1.xx&oh=c28b951f7515ccb9583ae8f397b79c78&oe=5CDBABEB

Ek het ook 'n Gun Warrior range friendly brake gekry sodat die silencer op die brake skroef en ek nie die brake hoef te verwyder as ek die silencer wil opsit nie.
Nou wag ek net vir die lisensie om te kom aangesien Geno ook reeds die Lapua 6mm Creedmoor doppe gestuur het :)

Ek moet sê dat ek baie van die covers hou en die is nie my eerste nie ^-^
https://scontent-jnb1-1.xx.fbcdn.net/v/t1.0-9/40628804_10160910602420341_4949084299715411968_o.jpg?_nc_cat=101&_nc_ht=scontent-jnb1-1.xx&oh=3a04c6b2a3ca6e3e01bddb5eb9da0cb4&oe=5CE518B4
https://scontent-jnb1-1.xx.fbcdn.net/v/t1.0-9/40598947_10160910602650341_2367435116571000832_o.jpg?_nc_cat=111&_nc_ht=scontent-jnb1-1.xx&oh=69010503f0ea3cc9fe2b34b38ac42351&oe=5CFDAD29
https://scontent-jnb1-1.xx.fbcdn.net/v/t1.0-9/40764163_10160910249745341_2343270436562796544_o.jpg?_nc_cat=108&_nc_ht=scontent-jnb1-1.xx&oh=64723e401a44294ec5545dba66f539a4&oe=5CE57949
https://scontent-jnb1-1.xx.fbcdn.net/v/t1.0-9/40646642_10160910249800341_503722040876859392_o.jpg?_nc_cat=106&_nc_ht=scontent-jnb1-1.xx&oh=79e8e11e0713d13ca5869ab1667e9302&oe=5D2917C7
https://scontent-jnb1-1.xx.fbcdn.net/v/t1.0-9/48211179_10161302798125341_8354454222493712384_o.jpg?_nc_cat=101&_nc_ht=scontent-jnb1-1.xx&oh=464a5ebe2b41e404e79d69d24898f37f&oe=5CE87FBF

Re: Legionnaire maak weer so

Posted: Wed Feb 13, 2019 8:44 am
by Malan123
Netjies Arnold

Re: Legionnaire maak weer so

Posted: Wed Feb 13, 2019 9:20 am
by jankraay
Ja nee ek besit ook nie net een nie en kry Vrydag nog een vir die Warrior.

Top produk met top diens.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Legionnaire maak weer so

Posted: Wed Feb 13, 2019 9:32 am
by tripodmvr
Nie geweet julle praat van "candooms" nie !!!!!

Re: Legionnaire maak weer so

Posted: Wed Feb 13, 2019 10:18 am
by jankraay
tripodmvr wrote:Nie geweet julle praat van "candooms" nie !!!!!
ImageImageImage


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Legionnaire maak weer so

Posted: Wed Feb 13, 2019 11:17 am
by cassie_calvinia
hoe kontak 'n mens hom?

Re: Legionnaire maak weer so

Posted: Wed Feb 13, 2019 11:45 am
by jankraay
Ben Richardson

0agt3 461-0161


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Legionnaire maak weer so

Posted: Wed Feb 13, 2019 11:03 pm
by jankraay
Manne net so iets oor die covers....

Behalwe dat dit vrek mooi is en baie goed gedoen is, is daar 2 jaar se werk in die projek gesit deur Ben en Louis. Tegnolgie en baie di k werk is hier in gesit.

Daar is toetse gedoen met AR’s waar daar klomp skote na mekaar geskiet is om die werking te toets. Dit is finominaal vat hy doen en hoe hy die mirage weg hou.

Ek met my .338 LM Ackley het na 2 skote gesukkel om te sien deur die teleskoop a.g.v die hitte wat opwaarts beweeg. Legionnaire het vir my n demo cover gemaak vir die Zululand skiet by Nico Harris waar ek hom met n Warrior KD getoets het. Ek kon n paar opeenvolgende skote skiet sonder enige mirage wat my hinder.

Hier is n video oor die cover:

https://youtu.be/TPQ4a2TevnI

Dit is verseker nie net n kosmetiese verbetering aan jou KD nie maar n beleging wat jy optimaal sal kan benut.

Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Legionnaire maak weer so

Posted: Thu Feb 14, 2019 7:26 am
by JPS
jankraay wrote:Manne net so iets oor die covers....

Behalwe dat dit vrek mooi is en baie goed gedoen is, is daar 2 jaar se werk in die projek gesit deur Ben en Louis. Tegnolgie en baie di k werk is hier in gesit.

Daar is toetse gedoen met AR’s waar daar klomp skote na mekaar geskiet is om die werking te toets. Dit is finominaal vat hy doen en hoe hy die mirage weg hou.

Ek met my .338 LM Ackley het na 2 skote gesukkel om te sien deur die teleskoop a.g.v die hitte wat opwaarts beweeg. Legionnaire het vir my n demo cover gemaak vir die Zululand skiet by Nico Harris waar ek hom met n Warrior KD getoets het. Ek kon n paar opeenvolgende skote skiet sonder enige mirage wat my hinder.

Hier is n video oor die cover:

https://youtu.be/TPQ4a2TevnI

Dit is verseker nie net n kosmetiese verbetering aan jou KD nie maar n beleging wat jy optimaal sal kan benut.

Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk
Yip,

Die lyk dalk soos 'n KD cover maar is baie meer as dit, ek het een van die eerste proto tipes getoets op my 338 LM en die verkil in mirage in jou scope is beduidend, met en sonder die cover.

Re: Legionnaire maak weer so

Posted: Thu Feb 14, 2019 11:04 am
by Springkudu
Covers lyk baie mooi en ek het al oral gelees dit doen wonders, maar dit is nie wat ek nou hier oor wil praat, daai koue bier sal darem lekker afgaan nou!!!

Re: Legionnaire maak weer so

Posted: Thu Feb 14, 2019 1:30 pm
by Wouter Roets
Manne

Wat prys die megaftertjies?

Arnoldus jy begin nou lekker uitmaak van die kiekie ding!

Re: Legionnaire maak weer so

Posted: Thu Feb 14, 2019 1:53 pm
by JohanvB
Ek het navraag gedoen.

Ons het 2 tipe beskikbaar
Die Standard is R750.00
Die Tactical is R950.00
Sluit pos/courier uit van R100.

Re: Legionnaire maak weer so

Posted: Thu Feb 14, 2019 1:57 pm
by Wouter Roets
Dankie Johan! So dit is een manier om my Huntbuddy se waarde te verdubbel.