Hy het jou oneindig lief
Posted: Fri Feb 15, 2019 8:52 pm
Jeremia 31:3
‘…: Ja, Ek het jou liefgehad met ‘n ewige liefde; daarom het Ek jou getrek met goedertierenheid.’
- Vandag wil die Here jou verseker van Sy ewige liefde vir jou.
- Jy is waardevol en kosbaar vir Hom en Hy het jou oneindig lief.
- Verwag Sy ewigdurende liefde en Sy onfeilbare goedertierenheid.
- Jou Hemelse Vader het jou lief, en dit is ‘n fondasie om op te staan.