338 wm lading

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
Eight
Hero Member
Hero Member
Posts: 827
Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm

338 wm lading

Post by Eight »

Middag almal,

Is daar iemand wat met vihtavouri N565 moontlik vir my kan kyk na lading asb. Ek wil net weet of dit moontlik kan werk as mens kyk na dopvulling en % ontbranding so ek soek net iemand om vir my te kyk wat bogenoemde is op n lading asook spoed wat ek kan verwag op node. Ek sal dit nie so laai nie en sal eers onder begin en met chrony opwerk. My gegewens is as volg.
338 winmag
Loop - 26.6 duim
Dopvolume - 90.1gn
Kruit - vihtavouri N565
TPL 91.5mm
Koel - Hornady 285gn eldm
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2464
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: 338 wm lading

Post by jdpretorius »

Eight ek is nog bitter groen met QL so die gurus sal moet seker maak...

Met default dop lengte en BRF kry ek 75.6 gr N565 node 6 teen 2599 fps, 56500 psi, met 104.3% fill en 99% prop. burnt vir magnum primer


Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Post Reply