Gemengde bondel 243 en 270 doppe
Posted: Fri Oct 28, 2011 5:33 pm
Manne,
Ek het 'n gemengde bondel 243 en 270 doppe vir iemand wat dit kan gebruik. Klein klompies van verskillende make. Gratis, posgeld uitgesluit!
243 = 10x Sako
270 = 32x PMP, 9x Norma, 16x Remington, 2x Nuy
Danie
nul agt drie 785 2857