Page 1 of 1

Danabaai

Posted: Fri Mar 01, 2019 2:00 pm
by Kolhasie
Goeie dag almal.
Ek en n vriend gaan in DEC Danabaai, mosselbaai ens toe.

Ons is varswater hengelaars wat dalk n dag of 2 wil gaan see vis probeer.
Ons wil nou 2 stokke en katrolle koop... wat stel julle voor? Niks grand nie.

Ons wil ook nie te duur koop nie want gaan in Dec maande n paar mal gebruik word en dit is dit. Ons oorweeg 2de hans ook as iemand iets het.

Is daar ooit visse te vang in daai omgewing??

Groete KH

Re: Danabaai

Posted: Fri Mar 01, 2019 2:22 pm
by sako 30-06
Kolhasie wrote:Goeie dag almal.

Hoekom gaan jy nie eerder uit saam n gids nie?

Stokke, katrolle,lyn,aas ens is duur. Vir daai die geld kan jy n paar sessies saam met n gids doen en jou kans om iets te vang is baie beter. Mosselbaai, Danabaai en Gouritz het mooi vis.

Re: Danabaai

Posted: Fri Mar 01, 2019 3:06 pm
by Kolhasie
sako 30-06 wrote:

Praat oom van diepsee?

Re: Danabaai

Posted: Fri Mar 01, 2019 4:12 pm
by alecjohnson
Kontak vir Shawn May van Go Fish, Ek het al baie saam met hom gevang (ek op my eie en hy met klante) en hy ken van! kus en diepsee.

Re: Danabaai

Posted: Fri Mar 01, 2019 5:45 pm
by ruaanb
alecjohnson wrote:Kontak vir Shawn May van Go Fish, Ek het al baie saam met hom gevang (ek op my eie en hy met klante) en hy ken van! kus en diepsee.
beste advies en Shaun verstaan. jy gaan gebuig word as jy saam met hom gaan.
bespreek nou al.

Re: Danabaai

Posted: Fri Mar 01, 2019 7:49 pm
by LUAN
As julle dam vissermanne is ken julle seker nie van multiplier katrolle gooi nie. In ding deesdae is elk geval lang 14-16ft stokke bedoel vir koffiemeul katrolle gelaai met braid dan stoot jy hom lekke ver. Okuma azores is allright intree vlak katrol jy kyk so na +-R1400. Die stok kan enigiets van R1500-R7000 kos. Okuma metaloid 14'6 stok kos nou so R2500. Dan moet jy nog braid en al die ander gereedskap koop. Sal goedkoper wees om net saam n gids te gaan wat als voorsien soos bo genoem.

Re: Danabaai

Posted: Fri Mar 01, 2019 8:55 pm
by sako 30-06
Kolhasie wrote:
sako 30-06 wrote:
Kolhasie wrote:Goeie dag almal.
Ek en n vriend gaan in DEC Danabaai, mosselbaai ens toe.

Ons is varswater hengelaars wat dalk n dag of 2 wil gaan see vis probeer.
Ons wil nou 2 stokke en katrolle koop... wat stel julle voor? Niks grand nie.

Ons wil ook nie te duur koop nie want gaan in Dec maande n paar mal gebruik word en dit is dit. Ons oorweeg 2de hans ook as iemand iets het.

Is daar ooit visse te vang in daai omgewing??

Groete KH
Hoekom gaan jy nie eerder uit saam n gids nie?

Stokke, katrolle,lyn,aas ens is duur. Vir daai die geld kan jy n paar sessies saam met n gids doen en jou kans om iets te vang is baie beter. Mosselbaai, Danabaai en Gouritz het mooi vis.
Praat oom van diepsee?
Nope,van die kant af.
Maar soos die manne noem is Shawn of AKA Ninja verseker jou man

Hy besit ook die visvangwinkel by die Spar in Mosselbaai.