Page 1 of 1
Saltist 50 BG in die mark
Posted: Sat Mar 02, 2019 4:05 pm
by Armand Steenkamp
Kerels ek sit nou maar sommer hier op ook. Ek het n netjiese Saltist 50BG in die mark vir R2000. As jy dalk belangstel stuur sommer n pm op n whatsapp na 08238ses171vier
Groetnis
Re: Saltist 50 BG in die mark
Posted: Sat Mar 02, 2019 7:34 pm
by DWB
Eish! Jy is 2 maande laat
Re: Saltist 50 BG in die mark
Posted: Sat Mar 02, 2019 8:04 pm
by Carlc
Is hy leeg of het hy dalk backing en braid op.
Re: Saltist 50 BG in die mark
Posted: Sun Mar 03, 2019 6:19 am
by Armand Steenkamp
As jy rerig belangste gooi ek 300m 50lb banking verniet by
Re: Saltist 50 BG in die mark
Posted: Sun Mar 03, 2019 11:09 pm
by Vlakvark Soldaat
Ek het so een. Masjien katrol!
Re: Saltist 50 BG in die mark
Posted: Mon Mar 04, 2019 5:51 am
by Armand Steenkamp
Ek hey juis nou 2 van hulle. Maar nou juk my gat vir een van daai grand grinders.....
Re: Saltist 50 BG in die mark
Posted: Mon Mar 04, 2019 5:53 am
by Armand Steenkamp
.
Re: Saltist 50 BG in die mark
Posted: Mon Mar 04, 2019 7:03 am
by DWB
Iemand nie lus om 'n mooi nuwe Daiwa SL 50 te koop nie dan koop ek die een

Re: Saltist 50 BG in die mark
Posted: Mon Mar 04, 2019 11:34 am
by DWB
Armand, ek sal hom vat.
PM my as jy die boodskap kry