Page 1 of 1

JAg geleendheid naby Deben/Kathu

Posted: Tue Mar 05, 2019 7:41 am
by Dolf014
More Vriende.

Met toestemming van my vriend plaas ek die jag geleendheid.

Skakel gerus vir Le Roux direk met besprekings en navrae.

Neem kennis; Junie en Julie is reeds vol geboek. So probeer maar Mei en Augustus.
Die plaas het wel 'n geldige wildsheining sertifikaat.

Maak asb melding dat ek jou verwys het na hom. Ek sal dan heel waarskynlik ook as jag gids by wees by die groep.

Voorspoed.