Page 1 of 1

222 en S335

Posted: Wed Mar 06, 2019 2:24 pm
by ruaanb
Middag manne,

Iemand al S335 in 'n 222 probeer? Eerder vra voor ek tyd mors.

Groete

Re: 222 en S335

Posted: Wed Mar 06, 2019 2:36 pm
by LUAN
Somchem lys hom nie eers onder 222 laai. Net S321. Ek sien 24gr S321 sit al in die nek as jy n pmp dop gebruik. Volgens somchem is 25.2gr die maks lading agter n 50gr koeel. Weet nie hoe jy dit daar gaan inkry nie met pmp doppe.

Re: 222 en S335

Posted: Wed Mar 06, 2019 2:38 pm
by ruaanb
ek gebruik sako doppe.

Re: 222 en S335

Posted: Wed Mar 06, 2019 2:41 pm
by Toyrsi
Die 222 wat ek al mee gehelp het is ook met S321 gelaai en dop was redelik na baie vol. Ek glo nie jy sal die volle potensiaal van die kaliber kry met S335 nie.

Re: 222 en S335

Posted: Wed Mar 06, 2019 2:43 pm
by ruaanb
Dankie ek laai tans S321 en het net gewonder of iemand dalk al probeer het.

Re: 222 en S335

Posted: Wed Mar 06, 2019 8:58 pm
by 30-06
Ek laai 23.5 335 agter 52g cc.

Baie tevrede, variasie minder as met 321.

Re: 222 en S335

Posted: Thu Mar 07, 2019 5:37 am
by ruaanb
dankie!

Re: 222 en S335

Posted: Thu Mar 07, 2019 10:34 am
by Ds J
Dit werk goed.

Ek het dit probeer want ek wou oorskakel na S335 toe - toe gebeur die Somchemontploffing.

Minder spoedvariasie gekry met S335, maar nog net een sarsie patrone getoets.

Re: 222 en S335

Posted: Tue Mar 12, 2019 7:56 pm
by Reloader270
Ek het ook S335 probeer. Variasie laag, maar ek kon nie beter groepering in my Sako sowel as 'n Brno kry nie. S321 se groepering was steeds beter.